- Slaapplek vir 23 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Portion 1 Farm de Doorns number 510, Buffeljagsrivier, Swellendam, 6742, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kwetu Guest Farm is op 'n rustige plaas in Buffeljagsrivier geleë met beeldskone uitsigte op die Langeberge en oor die omliggende weiveld. Die plaas is sowat 11 km van Swellendam af, halfpad tussen Kaapstad en George, en is die perfekte plek as jy wil wegkom van die stad se lawaai.
Verblyf word in 5 gerieflike kothuise en 1 gesinskamer gebied. Geriewe sluit waaiers in die slaapkamers, 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Die kothuise is op meer as 87 hektaar se grond geleë waar gaste kan stap, draf of fietsry. Die dam bied ook wonderlike visvanggeleenthede.
'n Verskeidenheid diere is in die omgewing te sien, soos swartwitpense, elande, wildebeeste, koedoes, waterbokke, springbokke, rietbokke, kameelperde, kolhase, dassies en watermuishonde. Verskeie voëlspesies kom ook hier voor en gaste sal visarende, veldpoue, sekretarisvoëls en ons beeldskone nasionale voël, die bloukraanvoël, hiér gewaar. Swaeltjies wat nesmaak op die stoepe sal gaste vermaak.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Adele Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 112
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Portion 1 Farm de Doorns number 510, Buffeljagsrivier, Swellendam, 6742, Wes-Kaap
- Gaste dink Kwetu Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Portion 1 Farm de Doorns number 510, Buffeljagsrivier, Swellendam, 6742, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 23 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang