2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 96 Bakkie Avenue, Die Wilgers, Pretoria, 0184, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Kyasaja is 'n knus kamer in 'n veilige kompleks, in die hartjie van 'n lewendige woonbuurt, De Wilgers, Pretoria-Oos. Hierdie verblyf is naby al die stadsgeriewe.
Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste.
Daar is ook 'n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer lei na 'n privaat tuin en die leefarea het gemaklike sitplek.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die kamer is naby Die Wilgers Hospital, Grove-winkelsentrum, verskeie restaurante en openbare vervoer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jaap Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 96 Bakkie Avenue, Die Wilgers, Pretoria, 0184, Gauteng
- Gaste dink Kyasaja het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
96 Bakkie Avenue, Die Wilgers, Pretoria, 0184, Gauteng
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang