4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 12 Panorama Crescent, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kykmar Penthouse bied gehalteverblyf agter die Kykmar Strandhuis in Stilbaai en is ideaal vir 'n gesin van 4. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, en aktiwiteite en besienswaardighede.
Daar is 'n hoofslaapkamer op die onderste verdieping met 'n dubbelbed en 'n asemrowende uitsig. Die tweede slaapkamer is op die boonste verdieping en is ruim met 'n oopplan-ontwerp. Dié slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n asemrowende uitsig. Daar is ook 1 badkamer, 'n puik toegeruste kombuis en 'n leefarea. Gaste deel die badkamer op die onderste verdieping met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die stoep het 'n pragtige uitsig oor die riviermond en see. Die Penthouse grens aan 'n natuurreservaat met 'n verskeidenheid bokkies en voëls wat uit die eenheid gesien kan word.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gaskookplaat, oond, mikrogolf, wasmasjien, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye kan geniet. Die leefarea het 'n sitkamerstel met 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Die skuifdeure lei na 'n houtdek wat met meubels en 'n asemrowende uitsig spog. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die verblyf is met 'n omsetter toegerus.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Hermi Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 144
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 12 Panorama Crescent, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Kykmar Penthouse het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Panorama Crescent, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang