Gastehuis in Vanderkloof

Lê-Ke-Plekkie Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Dalene B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lekker geslaap. Mooi netjiese plek met vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Josef F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lekker. Lekker gebly by die dam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ntombizanele S
1 nag Saam met vriende
4.6
Nov 2025

Everything was perfect. This is the best place, we enjoyed it. I would like to book it again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jaco
Lê-Ke-Plekkie Gastehuis
Thank you so much. Hope to see you again in the near future.

Anne-Marie S
1 nag
1.6
Des 2025

Nie lekker nie. Nie lê-ke gebly nie. Die plekkie kort aandag. Veral dat die stort en yskas groot asb. behoort te werk. Sal twee keer dink voor ons die plekkie weer besoek. Voor jy besoek, maak seker of die prys ontbyt insluit soos die naam aandui. Foto's van die plekkie is ook verouderd. Baie lekker gekuier en aandete geniet by OppieDek. Vir seker 'n moet gaan proe om te weet.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Jaco
Lê-Ke-Plekkie Gastehuis
Jammer oor die ongerief, die yskas het die gees gegee en in die vakansie seisoen kon ek nie iemand kry om dit reg te maak nie. Ek het wel die vrieskas vir julle aangesit om te gebruik intussen vir die een nag wat julle daar is. Die 2 stortkoppe word Januarie 2026 reggemaak wat 'n week voor julle aankoms verniel is, maar daar is 'n bad intussen om te gebruik en handshower in die stort tot ons die mixer kan reg kry.

Lappies L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Wonderlik, alles wat mens kan verwag. Absolute waarde vir geld. Gasvryheid uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco
Lê-Ke-Plekkie Gastehuis
Baie dankie Lappies. Ons sien uit na julle volgende kuiertjie hier by ons. Dankie dat julle my plek so mooi netjies gehou het.

Evert K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Baie netjies en skoon. Rustig. Ja, baie lekker. Mense is baie vriendelik en het uit hul pad gegaan om ons te help. Ek sal beslis weer daar oornag en dalk 'n dag of twee bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco
Lê-Ke-Plekkie Gastehuis
Baie dankie Evert, sien uit na julle tweede kuiertjie.

Shaun D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2024

Ontspanne saam vriende gekuier. Lekker gebly, gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Josef F
1 nag Saam met vriende
4.4
Des 2024

Gerieflik. Ja, dit was 'n lekker oornagplek met vriendelike diens.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Lou D
1 nag Saam met vriende
4.0
Mrt 2024

Sy het my baie mooi gehelp met die reëlings. Die hulp wat ons ontvang het, was ongelooflik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Charel H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Baie behulpsame en vriendelike hosts. Baie dankie vir 'n rustige kuier by julle plekkie. Ons het die braaikamer en die swembad baie waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco
Lê-Ke-Plekkie Gastehuis
Baie dankie dit was 'n groot plesier

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 3 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek

50 Protea street, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA071cb65ef1e799b5e481a523f21866537e257d16a9dc7f481cd648f0a6a1316b83f10c774d8bafe251732c4477ee7a9501c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 6 mense 17 5 1 5 50 Protea street Vanderkloof 8771 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.999064647403 24.741534587576
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang