La Ballito 606
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jack Powell-weg, Ballito, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 493 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
La Ballito 606 is 'n lieflike selfsorgwoonstel op die sesde verdieping aan die binnelandse kant van Compensation Beach-weg. Dit is langs die Boulevard-winkelsentrum en oorkant Ballito se hoofstrand geleë.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede halwe slaapkamer het 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n enkelplaatgasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n plafonwaaier en 'n TV met die volle DStv-pakket. WiFi is ook beskikbaar.
Die woonstelgebou het 'n hysbak, 1 toegewese parkeerplek per woonstel, 'n gemeenskaplike braai-area, wassery, lieflike tuin en 'n groot swembad. Die veilige kompleks bied toegang met 'n afstandbeheer vir die hoofhek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Ballito
Accommodation ...
Eiendomme 100+
Resensies 72
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Jack Powell-weg, Ballito, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink La Ballito 606 het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Willard's Beach Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jack Powell-weg, Ballito, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal