LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+20
Selfsorg in Willard's Beach

La Ballito Apartment   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Rolanda T
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2026

Beslis ’n 5-ster-ervaring! . . Ons het absoluut heerlik gebly en kan hierdie pragtige gastehuis met groot vrymoedigheid aanbeveel! Die verblyf is baie netjies, skoon, mooi en goed versorg. Alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar en ons het van die eerste oomblik af gemaklik en tuis gevoel. Die plek is presies wat ’n mens hoop om te kry wanneer jy weggaan — rustig, gemaklik en besonders aangenaam. Wat vir ons ook uitgestaan het, is die uitstekende waarde vir geld. Dit is nie altyd maklik om verblyf te kry wat mooi, skoon en bekostigbaar is nie, maar hierdie plek bied werklik alles. Ons gesin het ons verblyf terdeë geniet en vertrek met baie mooi herinneringe. Baie dankie vir ’n wonderlike ervaring en vir die moeite wat julle doen om die gastehuis so mooi te versorg. Ons sal beslis weer hier wil bly en beveel dit met liefde aan vir ander gesinne en reisigers. Beslis ’n 5-ster-ervaring! .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keryn T
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Relaxing, scenic and comfortable. We had such a wonderful and relaxing stay! The host was very good with communication, and the flat was clean and beautifully kept with an amazing view of the sea. The quick walk to the shopping centre next door made meals and shopping very easy and convenient. The short walk to the beach/boardwalk was perfectly safe. And thanks to the WiFi and TV box, we were able to enjoy the rugby comfortably from the flat! This flat really has everything you need to enjoy a much-needed getaway! We would definitely love to come back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynn Rose Vertue V
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.6
Jan 2026

Fantastic! The stay was awesome! The apartment is in a great location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Yolandi G
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Lekkerste vakansie 2025. 2de keer daar, en sal weer daar bly in die toekoms. Ons geniet dit daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brigitte O
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.8
Sep 2025

Dit was lekker by die see! Ek het altesaam 'n aangename bly gehad. Alles was skoon en netjies. Die inkom was nogal moeilik, omdat mens by die hoofhek die sekuriteitsman moet bel, sodat hy die hek van sy kantoor af oopmaak. Die foonnommer is Suid-Afrikaanse. By my aankoms het ek nog net 'n Duitse simkaart gehad en my krediet op my selfoon was leeg. Ek het weens dit baie moeilik ingekom. 'n Mikrofoon daar sou baie beter werk.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon H
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
4.2
Jun 2025

Friendly service. Service was good, but I battled with the internet connection. I used my own service provider.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Yolandi G
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Beste vakansie in jare. Dit was sowaar die beste vakansie wat ons in jare gehad het by die see. Ons plekkie was skoon en netjies en het alles wat mens nodig het. Die feit dat die kinders se kamer nie 'n venster het na buite nie, gee ekstra gemoedsrus. Die boonste stapelbed is net bietjie hoog vir kinders om op te klim, so 'n leertjie sal eintlik goed werk, maar ons het sommer een van die kombuisstoele gebruik. Dit is regtig min dat jy by 'n plek kom wat nog badhanddoeke gee en vadoekies vir die kombuis. Dit was 'n lekker verrassing gewees. En die koue waterhouer was 'n bonus. Ons het so lekker gebly dat ek volgende maand solank my volgende bespreking maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel N
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Home away from home. Everything you need is there. Comfortable beds and lounge chairs to kick back and relax. Stunning sea views. Close walking distance to the beach and shops. We loved staying there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alvin
La Ballito Apartment
Looking forward to hosting you again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Alvin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 6 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jack Powell Street, La Ballito complex, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a09edc53ac00bd1f42c135a1de8dc9914286089aedf021a643d6d8801208af7e5396e437b7ddb1050c89eaa40af9f438288?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 Jack Powell Street La Ballito complex 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.532746506352 31.221134762704

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang