La Ballito G1
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 7 Mei 2024 tot 30 Nov 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jack Powell-weg 7, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 774R1 597 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
La Ballito G1 is 'n lieflike selfsorwoonstel op die grondverdieping op Compensation Beach-weg. Daar is trappe wat na die woonstel lei en dit is naby Boulevard-winkelsentrum en is oorkant die pad van Ballito se swemstrand.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het koningingrootte-beddens en waaiers. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad.
Die kombuis is met 'n stoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, lugversorging en 'n slim-TV met die volle DStv-pakket. Die lugversorging verkoel ook die 2 slaapkamers. WiFi is beskikbaar en die verblyf het 'n omsetter wat krag aan die TV, WiFi, waaiers en ligte voorsien.
Die woonstel lei na 'n groot stoep voor die gemeenskaplike swembad. Gaste het toegang tot 1 aangewese parkeerplek, 'n gemeenskaplike braai-area, 'n wassery en 'n privaat wasgoedlyn. Die kompleks is veilig en die hoofhek kan slegs met 'n afstandbeheer oopgemaak word.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Ballito
Accommodation ...
Eiendomme 100+
Resensies 72
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Jack Powell-weg 7, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Willard's Beach Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jack Powell-weg 7, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal