+16

La Casa on Bashee Selfsorg

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 15 Bashee Road, Impala Park (Witkoppie Ridge), Boksburg, 1459, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

La Casa on Bashee Selfsorg is 'n ruim eenheid vir 3 gaste in Impala Park (Witkoppie Ridge), Boksburg, en is ideaal vir paartjies 1 kind of enkelreisigers.

Die oopplan-eenheid het 'n dubbelbed en 'n 3/4 bed in vir 'n gesin van 3 gaste en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.

Die kombuisie is met 'n yskas, broodrooster, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die Selfsorg eenheid kan met 'n ontbyt opsie kom teen 'n ekstra bedrag van R70,00 per bord.
Verder is daar ook 'n werkstasie, 'n TV met Netflix, 'n waaier en in die winter 'n verwarmer en internet.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en 'n ontspanningsarea met 'n uitsig oor die swembad. Daar is ook parkeerplek agter 'n hek.

La Casa on Bashee Selfsorg is 4 km vanaf Wild Waters-waterpark, 5 km vanaf East Rand Mall met talle winkels en restaurante, en 10 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Heidie Rosa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 15 Bashee Road, Impala Park (Witkoppie Ridge), Boksburg, 1459, Gauteng
  • Gaste dink La Casa on Bashee Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

15 Bashee Road, Impala Park (Witkoppie Ridge), Boksburg, 1459, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA937f64faf8d95c4fa340bd6aebdca9816024d8a564bcf3bf96a3ef549152be575ceb0edb35368ccbd50deec4c9dff0b8d0cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 15 Bashee Road Impala Park (Witkoppie Ridge) 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.15736236994 28.256856271164
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang