+16

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 15 Bashee Road, Impala Park (Witkoppie Ridge), Boksburg, 1459, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

La Casa on Bashee is 'n ruim eenheid wat ideaal is vir 'n enkelreisiger of 'n paartjie in Impala Park (Witkoppie Ridge), Boksburg, en bied slaapplek vir tot 2 persone.

Die oopplan-eenheid is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Die kombuisie is toegerus met 'n klein yskas, 'n broodrooster, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware, en ontbyt word in die eenheid of die ontspanningsarea bedien. 'n Werkstasie, 'n TV met Netflix, 'n waaier en internettoegang is beskikbaar.

Gaste het toegang tot braaigeriewe in die ontspanningsarea wat oor die swembad uitkyk, en parkeerplek is agter die hek beskikbaar.

La Casa on Bashee Slaap en Ontbyt is 4 km vanaf Wild Waters-waterpark, 5 km vanaf East Rand Mall wat verskeie winkels en restaurante bied, en 10 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe geleë.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Heidie Rosa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 15 Bashee Road, Impala Park (Witkoppie Ridge), Boksburg, 1459, Gauteng
  • Gaste dink La Casa on Bashee het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

15 Bashee Road, Impala Park (Witkoppie Ridge), Boksburg, 1459, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA937f64faf8d95c4fa340bd6aebdca9816024d8a564bcf3bf96a3ef549152be575ceb0edb35368ccbd50deec4c9dff0b8d0cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 15 Bashee Road Impala Park (Witkoppie Ridge) 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.15736236994 28.256856271164
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang