Pick your preferred language

English

Afrikaans

Gastehuis in Colesberg

La La Dathel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 141 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Michael F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Very good overnight stop. Very neat. Excellent stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Fantasties. Thelma is 'n diamant en raakvatter. Groot waardering vir haar vriendelikheid en behulpsaamheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ursula H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Lekker geriewe vir halfpad uitspan. Baie skoon en netjies. Parkering is bietjie nou vir groot voertuie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Taymar D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Lovely stay. We had a quick layover in Colesberg. La La Dathel was clean and comfortable. Perfect for what we needed. Our host was lovely and gave great recommendations for all the restaurants in the area. Secure parking on site. Coffee/tea station was much appreciated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Netjies en goed toegerus. Baie netjiese plek met alles wat jy nodig het vir 'n oornagstoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisl P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Heerlik, dankie. Baie lekker geslaap. Baie skoon en netjies en naby restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Perfect vir oornag. Skoon en netjies! Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Vriendelike diens, netjies en baie sentraal. Ja, perfek vir oornag op pad Kaap toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand K
1 nag
5.0
Des 2025

Aangenaam, veilig en skoon. Meer as wat ek verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carolien V
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Skoon, netjies en veilig. Was baie sentraal en pragtig skoon en netjies. Thelma was vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Thelma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 141

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

16 Stockenstroom Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ugD4RgE9KNJZgPEurviSlaYtDerfOygzowyd9kido0yI3BiU8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 141 5 1 5 16 Stockenstroom Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.721091471993 25.095045860852
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang