+44

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
3.8
Veiligheid
4.5
C L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Gerieflik, netjies en heerlik. Ons verblyf was uit die boonste rakke en alles was nuut, vars en netjies. Kwaliteit regdeur die eenheid en alles wat nodig is vir 'n gerieflike verblyf. Ria is 'n fantastiese gasvrou. Ons sal vir seker weer hier tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
La Montagne
Dankie... waardeer.

Charne M
1 nag
4.8
Apr 2026

Convenient. Convenience and safety, good for business travellers. Beautifully furnished.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arnold R
1 nag Gesin met tieners
4.8
Apr 2026

Ek sal definitief weer gaan. Ons het net oorgeslaap. Alles was baie mooi, nuut, netjies en skoon. Ek sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Mei 2026

Hospitaal. La Montagne is baie goed geleë, naby die hospitaal. Die woonstel is goed uitgelê en netjies gemeubileer. Ongelukkig is ons die oggend van die dag wat ons moes inklok, laat weet dat ons nie in die hoofslaapkamer kon slaap nie, want die bed van die vorige gaste kon nie oorgetrek word nie. Ons het dit aanvaar, omdat die stormwinde baie skade in George veroorsaak het. Maar ons sou vir seker verwag dat die vorige gaste se vullis verwyder word. Die toegangshek is ook baie ongemaklik en moet jy uitspring van die bestuurderskant en om die voertuig hardloop om die 'tag' te swipe, en dan weer terughardloop bestuurderskant toe en deur die hek ry, dieselfde as jy die kode moet intik. Dit maak glad nie sin dat die uit- en ingaan so moeilik gemaak word nie en volgens ons sit die kontroles aan die verkeerde kant. Glad nie verbruikersvriendelik nie. Dan is daar ook kontrakteurs wat van die verblyfplekke gebruik maak en hulle raas tot laat in die nag en skree oor en weer. Jy kan ook glad nie jou gordyne oopmaak nie, want daar is geen privaatheid nie. Die woonstel is ook baie koud en jy moet trappe klim om daar te kom.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

1 York Street, 1 on York Estate, George, 6529, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53f50d17491b16f7985344b0dda3ca6623d532fbd55aebe3ba3ea53533019c54732f2f24fd525118157c87a3e4cdb02bb3c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 6 mense 4 5 1 5 1 York Street 1 on York Estate 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.975988969819 22.440636195712
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang