Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (9)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (8)

Resensies van George Suid

5 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van George Suid van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy George Suid besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in George Suid.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van George Suid akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as George South Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

George Suid Akkommodasie

9 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
15% af Naweke!
VanafR750
R638
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in George Suid

Jamaed Court selfsorgwoonstelle bied gerieflike en ruim woonstelle in George. Die woonstelle is net 10 minute se ry van die lughawe en Tuinroete af. Dit is die ideale sakpasverblyf vir begrotingsbewuste reisigers. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in George Suid

Happi Nes is in George geleë. Dis naby winkelsentrums, George Lughawe en restaurante. Dié hoofslaapkamer eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes. Die kamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasmasjie...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in George Suid

20 On Palgrave is in George en bied gerieflik gemeubileerde eenhede vir paartjies, enkelreisigers en sakereisigers. Gaste kan die Grace- of Serenity-eenheid bespreek. Elke eenheid het 'n koningingrootte-bed en op v...

Vanaf
R480
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in George Suid

Emanuel Overnight is in George en dit is sentraal geleë, naby winkelsentrums, George Lughawe en restaurante. Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en verblyf in 'n stylvolle slaapkamer. Die slaapkamer het 'n dubb...

15% af Aanbod!
VanafR1 250
R1 063
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in George Suid

Bergsight is sentraal in George geleë, in die hartjie van die Tuinroete. Dit is naby verskeie winkels, restaurante en besienswaardighede en bied maklike toegang tot die N2. Dit is ideaal vir sakereisigers, oornagga...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in George Suid

Merriman24 bied gerieflike, basiese selfsorg-akkommodasie in 'n oopplan-tuinkothuis in 'n stil straat in die woonbuurt George-Suid in George. Dit is naby George Sentraal en die George Hospitaal geleë. Die kothuis ...

15% af Aanbod!
VanafR4 400
R3 740
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in George Suid

Welgedaan is sentraal geleë in George en bied luukse verblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die N2 en 'n verskeidenheid besienswaardighede. Die huis het 3 slaapkamers ...

Vanaf
R0
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in George Suid

Rustverseker is sentraal geleë in George en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, oornaggaste en vakansiegangers. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die N2 en verskeie besienswaardighede. Die woonstel is ...

Vanaf
R460
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in George Suid

Garden Route Stay is in George se middedorp aan die voet van die Outeniekwaberge geleë en bied gerieflike vakansieverblyf in 'n gastehuis wat smaakvol versier is. Die ligging is ideaal vir diegene wat wil inkopies ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf George Suid

Vanaf
R999
per nag, vir 2 mense
B&B in George, Tuinroete

French Lodge International bied B&B en is in George geleë. Die lodge is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe. Hierdie klein en eksklusiewe hotel bied gasvryheid, 'n gemaklike ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za