Gastehuis in Oudtshoorn

La Pension Guest House

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lood V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Absoluut fantasties. 10 uit 10! Voorwaar een van die beste gastehuis ervarings wat ek nog ooit gehad het. Pragtige tuin en puik verblyf. Heerlik geswem. Uitstekende gashere. Sal beslis weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Altus S
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Buitengewone waarde vir geld. Uitstekend in alle opsigte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawid J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Heerlik en sal aanbeveel vir enige persoon om te besoek. Ongelooflik mooi plek wat baie netjies en goed onderhou word. Diens is puik met 'n wonderlike gasheer en gasvrou. Goeie interaksie met hulle gaste en puik slaapgeriewe asook ontbyt. Sal altyd terugkeer indien in die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarie-louise D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Pragtige oase, sentraal geleë. Pragtige gastehuis, fasiliteite en kamer. Vriendelike gasheer, perfekte ligging met veilige parkering. 'n Heerlike wegneemontbyt was vir ons gegee aangesien ons vroeg moes vertrek na die Tweekamp SA kampioenskap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wessel L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Excellent stay. Neat and modern rooms and very friendly hosts. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Puik, puik, puik! Fantasties! Wens ek kon sewe sterre gee. Diens, verblyf en ontbyt uit die boonste rakke. Sal op geen ander plek in Oudtshoorn oornag. Baie geluk met 'n uitstekende gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Will be back. Excellent. Stayed over for the KKNK and felt like we were at a 5-star hotel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Errol & Venita
La Pension Guest House
Morning Lizelle. Thank you for such an awesome review. We love words like 'excellent' and that you felt you were in a 5-star hotel. We'd love to welcome you back again for the 29th KKNK in 2025 in the first week of April. Mooi bly, Errol en Venita.

Vonroy D
1 nag
5.0
Jan 2024

Buitengewoon fantasties. Vreeslik lekker gekuier. Gasvrou baie vriendelik en professioneel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Errol & Venita
La Pension Guest House
Dankie Vonroy! So mooi terugvoer en dankbaar - mooi bly en hopelik kom kuier jy weer. Mooi bly. Groete, Errol en Venita.

Hansie F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Uitstekend. Dit was briljant, ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Stylvol, aangenaam, uitstekende waarde vir geld. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Errol & Venita
La Pension Guest House
Hallo Louis! Dankie - en die tyd van die jaar met warm dae en stille en wonderlike nagte is sterre kyk mooi (veral as daar loadshedding is! Nooit gedink daar kan positiewe uitkomste wees van dit nie. Die terugvoer is fantasties - en ons as span hier by La Pension geniet wat ons hier vermag - teamwork makes the dream work! Take care - en hopelik tot 'n volgende keer! Groete Errol, Venita en die 'A' span

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Errol & Venita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

169 Kerk Street, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf58225f4724798895949ebebc9689afcab57c5de80f238005164d5c3e5902c55ef73ce3bab0a0558f772c67f48d63f94a4c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 169 Kerk Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.587337 22.1936092
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang