+19
Selfsorg in Fichardt Park

La Provence Accommodation

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Lize-mari V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2026

Waarde vir geld. Heerlik oornag! Wonderlike gasheer wat regtig uit sy pad gaan om te bederf. Vars gebakte beskuit, tee/koffie/melk en ekstra warmwatersakke vir ons verskaf. Pragtige houtmeubels in die eenheid en ruim leefruimte vir aandkuiers. Gemaklike beddens en veilige parkeerplek vir een voertuig. Sal weer ondersteun!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trudy V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Oornag plekkie. Die plekkie is skoon en netjies en ideaal geleë vir 'n oornag plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Uitstekend. Heerlike rustige verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Uitstekende waarde vir geld! Baie lekker geslaap. Veilige, stil plek, ek sal dit aan al my vriende voorstel. Die plekkie is naby die N1 wat dit maklik maak vir 'n vinnige wegkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Lekker. Baie rustig en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ester G
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Aangenaam en goedkoop verblyf in mooi woonbuurt. Onderdakparkering was welkom. Die plek was ruim met elektriese komberse, want dit was ysig koud. Heerlike warm water. Sou 'n groter en nuttiger TV verkies, maar dit het vol DSTV-kanale.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nellie V
1 nag
5.0
Mrt 2025

Die moeite werd vir oorslaap. Skoon en netjies. Pragtig gemeubileer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda V
1 nag Saam met vriende
4.8
Apr 2025

Aangename kuier. Uiters vriendelike en verwelkomende gasheer wat alles in detail verduidelik het. Pragtige dekor en meubels en heerlik geslaap. Alles wat nodig is, was byderhand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johanm M
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Aug 2025

Great stay. We had a great stay. The place was neat and tidy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Christine B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Amazing. It was really something exceptional. Just love this place! Everything you need! Would definitely recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Piet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R900
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R900
per nag, vir 4 mense
Bespreek

7 Peter Connan Street, Fichardt Park, Bloemfontein, 9317, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d813b9eed6709c9ce580f7a56c9b017e7ab6bf1b010856d904b48aecffee497993d31f0f4413371172afe1b3c9c11c75ace?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 4 mense 20 5 1 5 7 Peter Connan Street Fichardt Park 9317 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.157090419259 26.185023584656
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang