+40

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 138 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Rina M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Uitstaande en sal beslis weer daar oorbly. Die verblyf was uitstekend gewees. Eienaar was voortdurend in kontak en baie behulpsaam. Kamer asook badkamer was mooi uitgelee en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
La Rochelle
Dankie julle, sulke lekker gaste was! Kom kuier weer.

Suzi C
1 nag
5.0
Jan 2026

Ek het baie lekker daar gebly. Die gasvrou was vriendelik en baie behulpsaam. Die verblyf was aangenaam en baie sentraal. Ek sal beslis weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dianne H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Beautiful restful stay with cute cottages. Met by Ina. Such a lovely host. Everything was lovely and beds comfy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda V
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Julle sien my beslis weer. Ek het die huislike atmosfeer en pragtige uitsig baie geniet. Die aandag aan detail en goeie linne en handdoeke was ook opmerklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
La Rochelle
Dankie dat jy so maklike gas was! Kom kuier weer.

Sias R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Wonderlik! A very sweet hideaway with wonderful trees.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Largo B
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Baie dankie vir ’n pragtige, skoon verblyf en julle wonderlike gasvryheid. Baie dankie vir 'n heerlike verblyf! Julle huis was pragtig skoon en netjies. Julle was ongelooflik gasvry en behulpsaam. Alles was perfek geleë en naby aan alles wat ons nodig gehad het. ’n Ware plesier om hier te bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marga S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

'n Rustige, huislike en gerieflike blyplek. Ons het in die Lavender-eenheid gebly, wat baie mooi ingerig en gerieflik is. Die omgewing is rustig en die uitsig vanaf die kamer/stoep is pragtig. Ons het dadelik tuis gevoel en het ons verblyf baie geniet. Die kommunikasie was effektief en daar was geen haakplekke met in- of uitklok nie (selfs al moes ons vroegoggend op 'n vakansiedag uitklok). Daar was ook 'n veilige gereserveerde parkeerplek langs die eenheid, wat gerusstellend en gerieflik is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneline N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Vriendelike gasvrou. Alles uiters netjies. Atmosfeer wat jou omhels as jy instap. Fantastiese gastehuis! Was 'n heerlike oorbly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Walter S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2025

Aangename oornag fasiliteit by 'n pragtige kultuurhistoriese woonhuis. Die verblyf was aangenaam en ons is vriendelik ontvang. Die beperkte aantal TV kanale bied egter 'n uitdaging vir kykersgenot. Alhoewel plekke vir ontbyt binne reikafstand is, dra dit by tot addisionele koste wat ander verblyfopsies met ontbyt 'n meer ekonomiese en aanloklike keuse maak.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ina
La Rochelle
Dankie dat julle by ons gebly het en ek waardeer die terugvoering. Op al die platforms waar ons adverteer, maak ek dit duidelik dat ons beperkte TV kanale het. Ons kry nooit klagtes aangesien meeste mense hul eie toestel (telefoon, tablet, skootrekenaar) deesdae gebruik vir Netflix or Showmax. Daarom is dit belangriker om goeie en gratis WiFi te gee wat ons wel het. Wat betref ontbyt, ons het nog nooit dit aangebied en dis orals duidelik dat ons nie etes doen. Vir 'n klein gastehuis is dit nie die moeite werd nie en ons moedig gaste aan om ons plaaslike restaurante te ondersteun. As jy by 'n gastehuis bespreek wat etes aanbied, sal jy ekstra betaal vir ontbyt of die tarief is heelwat meer as dit ontbyt insluit. So, La Rochelle het jou nie duurder uitgewerk nie; jou totale bedrag sou moontlik meer gewees het.

Andrea P
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Vriendelike gasvrou. Pragtige tuin. Het ons baie vriendelik ontvang. Sy het ook aangebied om ons plante onder haar koelteboom te hou totdat ons later die middag terugkom.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 138

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 120
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 120
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 120
per nag, vir 2 mense
Bespreek

13 Jan van Riebeeck Street, Wellington, 7655, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe5268159175c242026da2f140d0f01715f46578649946f1eb95f9ef0df1d8af5b0fc75d9a7c559108be408d8599eed598f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 120 per nag, vir 2 mense 138 5 1 5 13 Jan van Riebeeck Street Wellington 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.636416148501 19.00256217791
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang