+40

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 140 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Madeleine H
1 nag
5.0
Mei 2026

Kuiertjie was te kort! Wonderlike gasvrou, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita M
1 nag
5.0
Apr 2026

Baie aangename verblyf. Gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Die kamers is skoon en netjies. My eintlik verbaas hoe groot die tuin agter is. Baie parkeerplek. Pragtige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
La Rochelle
Ek is bly julle het dit geniet! Kom kuier weer.

Rina M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Uitstaande en sal beslis weer daar oorbly. Die verblyf was uitstekend gewees. Eienaar was voortdurend in kontak en baie behulpsaam. Kamer asook badkamer was mooi uitgelee en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
La Rochelle
Dankie julle, sulke lekker gaste was! Kom kuier weer.

Suzi C
1 nag
5.0
Jan 2026

Ek het baie lekker daar gebly. Die gasvrou was vriendelik en baie behulpsaam. Die verblyf was aangenaam en baie sentraal. Ek sal beslis weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dianne H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Beautiful restful stay with cute cottages. Met by Ina. Such a lovely host. Everything was lovely and beds comfy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda V
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Julle sien my beslis weer. Ek het die huislike atmosfeer en pragtige uitsig baie geniet. Die aandag aan detail en goeie linne en handdoeke was ook opmerklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
La Rochelle
Dankie dat jy so maklike gas was! Kom kuier weer.

Sias R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Wonderlik! A very sweet hideaway with wonderful trees.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Largo B
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Baie dankie vir ’n pragtige, skoon verblyf en julle wonderlike gasvryheid. Baie dankie vir 'n heerlike verblyf! Julle huis was pragtig skoon en netjies. Julle was ongelooflik gasvry en behulpsaam. Alles was perfek geleë en naby aan alles wat ons nodig gehad het. ’n Ware plesier om hier te bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marga S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

'n Rustige, huislike en gerieflike blyplek. Ons het in die Lavender-eenheid gebly, wat baie mooi ingerig en gerieflik is. Die omgewing is rustig en die uitsig vanaf die kamer/stoep is pragtig. Ons het dadelik tuis gevoel en het ons verblyf baie geniet. Die kommunikasie was effektief en daar was geen haakplekke met in- of uitklok nie (selfs al moes ons vroegoggend op 'n vakansiedag uitklok). Daar was ook 'n veilige gereserveerde parkeerplek langs die eenheid, wat gerusstellend en gerieflik is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneline N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Vriendelike gasvrou. Alles uiters netjies. Atmosfeer wat jou omhels as jy instap. Fantastiese gastehuis! Was 'n heerlike oorbly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 140

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

13 Jan van Riebeeck Street, Wellington, 7655, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe5268159175c242026da2f140d0f01715f46578649946f1eb95f9ef0df1d8af5b0fc75d9a7c559108be408d8599eed598f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 140 5 1 5 13 Jan van Riebeeck Street Wellington 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.636416148501 19.00256217791
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang