+28
B&B in Douglas

La Rose Guesthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Bianca P
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Baie lekker gebly en geslaap. Mense was baie vriendelik. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
La Rose Guesthouse
Hi, Bianca Baie dankie vir die vriendelike woorde, dankie vir julle ondersteuning. Bly julle verblyf in Douglas was aangenaam. Groete Amanda

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clarence T
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Ons het baie lekker gebly en sal weer daar oorslaap. Baie aangename gasheer en gasvrou met 'n baie netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
La Rose Guesthouse
So bly julle het lekker gebly. Natuurlik is gaste wat sulke lekker vars gebakte brood bring altyd welkom om weer te kom!

Emily M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Lovely. We had a lovely stay at La Rose. Very clean, neat and tidy. Our host was very welcoming and helpful. Would definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
La Rose Guesthouse
Hi, Emily It was a pleasure having you here. Glad you enjoyed your stay at our establishment. Regards, Amanda

Johan A
1 nag
4.2
Jun 2026

Good overnight stay. Clean room. Fresh linen and bath towels. Comfy bed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
La Rose Guesthouse
Thanks a lot for the nice review. Glad you have enjoyed your stay.

Jennifer D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2026

Heerlik oornag. Baie lekker oornag. Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Die kamers was mooi skoon en goed toegerus. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lientjie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Feb 2026

Waarde vir wat ons betaal het. Vriendelike gasvryheid. Lekker geslaap. Plek is netjies en skoon binne.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Solomon T
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Versorging. Lekker gebly. Goeie fasiliteite en uitstaande diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
La Rose Guesthouse
Hi, Solomon Baie dankie, ek waardeer jou mooi woorde. Hoop om jou binnekort weer te sien. Groete Amanda

Reinhold R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

We were warmly welcomed and asked if there was anything else needed. Amanda is warm and friendly, and we were received well. We had regular follow-up and were updated on the status of the Vall River that was expected to break its banks. The room was comfortable and homely, a separate communal 'kitchen' satisfied our needs for a braai.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinhard F
1 nag
5.0
Apr 2025

Lekker oornag kuier plek met fantastiese geriewe. Heerlike gasvryheid, fantastiese akkommodasie vir groot groep motorfietsryers en uitstekende buitelug braai en eet fasiliteit. Kamers is baie ruim en ons was 'n groep van 5 motorfietse en een begeleidingsvoertuig, totaal van 9 persone wat heerlike aandete geniet het en uitstekende nagrus na 660 km dagreis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
La Rose Guesthouse
Hi, Reinhard Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Dit bly aangenaam om sulke terugvoer te kry. Gee 'n mens energie om aan te hou doen wat jy doen. Hoop om julle weer te sien op een van julle toere!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Bespreek

2 Carel Cilliers Street, Douglas, 8730, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDljYjNkMGYyLWE3ODktNDNmMS1hZTc0LWQxNjc2Zjk5N2E2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 2 Carel Cilliers Street Douglas 8730 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.050295 23.773204
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang