- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 40 10th Avenue, Fish Hoek, Cape Town, 7975, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
La Sal Guest House bied volledig toegeruste verblyf in Vishoek, Kaapstad. Die gastehuis is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf. Dit is net 1 km van die strand af en na aan verskeie besienswaardighede.
Verblyf by La Sal Guest House word aangebied in 2 kamers wat smaakvol versier is. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort. Die geriewe in hierdie kamers sluit gratis WiFi, 'n haardroër, 'n TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe in.
Die perseel het ook 'n gemeenskaplike braai-area.
Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir voertuie en La Sal Gastehuis is na aan die strand, winkels en restaurante. Dis ook net 'n kort entjie se ry vanaf verskeie besienswaardighede in die Suidelike Skiereiland.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Raymond Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 126
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 40 10th Avenue, Fish Hoek, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink La Sal Guest House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
40 10th Avenue, Fish Hoek, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang