Vishoek Akkommodasie by La Sal Guest House | LekkeSlaap
+10

La Sal Guest House

9 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 10th Laan, , Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

La Sal Guest House bied volledig toegeruste verblyf in Vishoek, Kaapstad. Die gastehuis is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf. Dit is net 1 km van die strand af en na aan verskeie besienswaardighede.

Verblyf by La Sal Guest House word aangebied in 2 kamers wat smaakvol versier is. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort. Die geriewe in hierdie kamers sluit gratis WiFi, 'n haardroër, 'n TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe in.

'n Heerlike ontbyt is ingesluit, maar dit word bedien by La Sal Restaurant wat 1 km van die gastehuis af is. Die perseel het ook 'n gemeenskaplike braai-area en 'n swembad vir gaste se gebruik. Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir voertuie en La Sal Gastehuis is na aan die strand, winkels en restaurante. Dis ook net 'n kort entjie se ry vanaf verskeie besienswaardighede in die Suidelike Skiereiland.

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir La Sal Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • 40 10th Laan, , Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Sal Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 10th Laan, , Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQzYTFhYTc1LTk1YTYtNGUzOC1hYWNjLTNjZWU3NTBlNGNiOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 40 10th Avenue Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.133569693655 18.424532413446
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za