+9

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Elsa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Vriendelike gasheer en gasvrou, baie behulpsaam. Veilig, netjies en ruim verbly. Baie lekker gebly en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Lekker ruim vertrek en netjies en skoon. Jannie het ons toegelaat om vroeër te kan inboek, ons was oppad na 'n funksie toe en moes al 13:30 daar wees. Toe eers 00:30 weer teruggekom om te kom slaap. Die bed se matras kort dalk 'n opgradering en die kombuis se wasbakkraan draai baie styf toe. Verder lekker gebly en baie ruim vertrek. Sal aanbeveel vir oornag. Om 07:00 het 'n werker van die skool aan die oorkant van die straat begin werk met sy "blower" om gesnyde gras bymekaar te blaas op hope; tot ons daar uit is na 09:00 was hy nog steeds besig. Dit was bietjie sleg gewees met sy geraas en nogal op 'n Sondagoggend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jannie
La Siesta
Dankie vir julle terugvoer.

Joseph T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Vriendelike gasheer en gasvrou. Ek sal weer van hulle gebruik maak. Ons het regtig lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jannie
La Siesta
Baie dankie! Ons is bly julle het dit geniet en hoop om julle gou weer te sien!

Gertien V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Sal aanbeveel. Ek sal La Siesta aanbeveel. Vriendelik ontvang en Jannie was baie hulpvaardig. Alles was skoon en netjies. Ruim en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jannie
La Siesta
Baie dankie. Ons waardeer dit opreg.

Mirie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Lekker, rustig en baie spasie. Ons het dit baie geniet. Daar is baie spasie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jannie
La Siesta
Dankie, ons is bly julle het die baie spasie geniet

Michael G
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Great! It was very pleasant. The accommodation was lovely and spacious with everything that we needed for a one-night stay. Secure parking, easy access.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jannie
La Siesta
Thank you for the kind review! We’re glad you enjoyed your stay and hope to welcome you again.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2026

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Jannie
La Siesta
Dankie vir julle terugvoer.

Lizmari B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Pleasant. Our stay was pleasant. Clean, easy to find and worth it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jannie
La Siesta
Thank you for your review.

Heidi G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Altyd lekker om daar te bly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jannie
La Siesta
Dankie, sien julle gou weer.

Vicky V
1 nag
5.0
Okt 2025

Wonderlik. Baie rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jannie
La Siesta
Dankie vir jou terugvoer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jannie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

462 John Scott Street, Constantia Park, Pretoria, 0010, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c1f6c3e35c0f8b7c2210ba1b1c774da7cf8305629049edb739cde84df645246ea6519587b17da10819dec0d59908cf3ff72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 462 John Scott Street Constantia Park 0010 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.79824539343 28.286335145404

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang