Beskrywing
Hierdie kamer is kleiner as die ander kamers, ook ideaal vir 1 persoon, en het 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Dit sluit ook 'n waaier, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi in. Hierdie kamer het toegang tot 'n patio, maar dit het nie 'n TV nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Rook is in die eenheid verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Die privaat badkamer is toegerus met 'n stort. Hierdie kamer het 'n yskassie, lugversorging, tee en koffie, 'n TV en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Rook is in die eenheid verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n privaat badkamer met 'n stort. Hierdie kamer het 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, waaier of verwarmer, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en gratis WiFi. Hierdie kamer het toegang tot 'n patio met 'n tuin-uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Rook is in die eenheid verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die eenheid beskik oor 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, opwasarea, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kothuis het 'n TV met die volle DStv-pakket, lugversorging en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Rook is in die eenheid verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
22 Earl Haig Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang