+46
Gastehuis in Vanderbijlpark

La Vita Dreams Guesthouse

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 106 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Xanderie V
1 nag
5.0
Apr 2026

Gasvryheid tops! Gerieflike kamers met alles wat jy mag benodig vir oornag! Ongelooflike gastehuis waar jy met intrapslag tuis voel! Uitstekende kommunikasie en baie vriendelike gasvrou wie die ekstra myl stap! Beveel La Vita Dreams beslis aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
La Vita Dreams Guesthouse
Goeie middag Baie dankie vir julle vriendelike terugvoering. Ons waardeer opreg. Julle is altyd welkom by ons. Gastehuis groete

Angélique V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Peaceful and relaxing, making it the perfect place to unwind. We truly had a wonderful stay. The room was spotless, comfortable, and beautifully maintained, with thoughtful touches that made our stay even more enjoyable. The atmosphere was peaceful and relaxing, making it the perfect place to unwind. I highly recommend this guesthouse to anyone looking for a comfortable and memorable stay. I will definitely be returning!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
La Vita Dreams Guesthouse
Good day Angèlique Thank you for your review. We hope to see you again. Kind regards

Joey S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Luuks, gerieflik en netjies. Puik. Dit is ons 2de keer wat ons by hulle oorbly. Die kamers is ruim, luuks en gerieflik. Ekstra aandag word aan higiëne en netheid gegee. Ek sal in geen ander gastehuis bly as ek in daardie omgewing is nie. Hulle kommunikasie is ook puik. Baie dankie vir 'n heerlike tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
La Vita Dreams Guesthouse
Goeie more Joey Baie baie dankie vir jou vriendelike terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Ons hart is dat ons gaste lekker by ons moet bly. Hoop om julle binnekort weer te sien. Gastehuis groete Annelise

Mark W
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Quiet, clean, everything you need. Great place, clean, neat. Quiet place to relax. Arrived on a hot day and the air con had been put on to greet me.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
La Vita Dreams Guesthouse
Good afternoon Mark Thank you very much for your kind words. Our guests are important to us and we appreciate your feedback. Hope to see you soon again. Regards Annelise

Rena-mari P
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Het ongelooflik lekker gebly. Baie skoon en netjies. Ons het lekker geslaap en was aangenaam verras met hoe skoon dit was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
La Vita Dreams Guesthouse
Goeie more Rena-mari Jy maak ons dag. Dankie vir jou vriendelike terugvoering. Ons waardeer opreg. Sien jou dalk weer binnekort. Groete

Dietrich K
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mrt 2026

Heerlik. Dit was baie billik gewees.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
La Vita Dreams Guesthouse
Goeie more Baie dankie vir jou terugvoering. Ons is bly jy het lekker gebly by ons. Jy is altyd welkom. Groete

Maryna W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Baie oulike netjiese plek. Baie netjies, sal definitief weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annelise
La Vita Dreams Guesthouse
Goeie more Maryna Baie dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer opreg. Julle is altyd baie welkom by ons. Groete Annelise

Dora D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2026

Sal weer daar bespreek. Baie rustig. Gordyne maak nie mooi toe nie as gevolg van die spotlight in kamer.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annelise
La Vita Dreams Guesthouse
Goeie middag Dora Baie dankie vir julle terugvoering. Ons sal daarna kyk. Julle moet 'n mooi dag hê. Gastehuis groete Annelise

Tenicke B
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Mrt 2026

Our stay was average. It was pretty average - not the best. The WiFi was mostly off. The one TV didn't connect with the WiFi. It was a rainy weekend, so really being indoors was the only thing we could do. There was also a solar light that started to charge at 05:00 in the morning, and the light was flashing so much it woke us up. We had to try and make a plan to cover the light. The power went out a few times (due to the gas geyser - I stood in the shower with a head full of soap and no water). I do believe that due to the usual power outages South Africa has had, there should be measures in place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Annelise
La Vita Dreams Guesthouse
Goeie More Tenicke Baie dankie vir jou terugvoering. Ons is jammer oor die Solar lig wat 'n probleem gegee het. Ons het die lig vervang. Die Wi-Fi ons het geen klagtes ontvang rondom die Wi-Fi nie. Maar sal ons "Service Provider" kontak sodat ons kan kyk dat dit in onweer dae meer stabiel is. Gastehuis Groete Annelise

Chanel N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Fantasties! Baie gerieflike, netjiese, pragtige verblyf. Die 'attention to detail' was uitstekend. Eienaar het ons gehelp in 'n oomblik van nood sonder om te skroom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
La Vita Dreams Guesthouse
Goeie morgen Chanel Dankie vir jou vriendelike terugvoering. Ons help altyd graag waar ons kan. Ons waardeer dit opreg. Sien julle dalk weer binnekort. Groete Annelise

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Annelise Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 269

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense
Bespreek

3 Mozart Street, SW 5, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcwMWFjZDBkLWRhMGUtNDY4Ny1hZGUyLTJkNDg2ODAxNWFhZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 106 5 1 5 3 Mozart Street SW 5 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.740425840161 27.828638191471
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang