Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Vita Dreams Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Annelise Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 221

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 68 resensies vir La Vita Dreams Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Juanmari G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanmari G
Enkelreisiger

Bekostigbaar. Skoon. Veilig.

Heerlik gebly. Baie stil gebied, skoon en veilig. Perfek vir 'n student wat moet oorbly vir toetse by NWU.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanja M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanja M
Gesin met klein kinders

Fantastiese mooi skoon plek.

Diens was baie goed! Sal dit vir enige persoon aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vita Dreams Guesthouse se terugvoer

Sanja

Baie dankie vir die wonderlike review, ons doen ons bes en ons harte voel goed as ons gaste gelukkig hier uit stap.

Gastehuis Groete

La Vita Dreams Guesthouse
Josua G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josua G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik. Baie netjies, baie mooi, baie modern.

Die plekkie was meer as wat ons verwag het. Plekkie baie baie mooier as op fotos. Perfekte vakansie oornag plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vita Dreams Guesthouse se terugvoer

Goeie more Josua

Baie dankie vir die kompliment. Hierdie is ons hart. Dis lekker om te hoor julle het lekker by ons gebly. Ons sien uit om julle weer eendag by ons te kan hê.

Gastehuis groete,
Annelise

La Vita Dreams Guesthouse
Johannes J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Moderne en veilige en als wat gaste nodig het.

Wat 'n wonderlike plek om te oornag in Gauteng.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle E - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike gasvrou, skoon, netjies, pragtig.

La Vita is een van die beste gastehuise waarin ons nog gebly het. Die kommunikasie is uit die boonste rakke. Ons het die presiese ligging (koördinate) asook WiFi-wagwoord ontvang nog voor ons op die pad was. Die kamers is uitsonderlik skoon, mooi gedekoreer en die tuin, veiligheid en parkering is bo-gemiddeld. Dit is rustig en stil en eetplekke en winkelsentrums is baie naby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vita Dreams Guesthouse se terugvoer

Goeie middag

Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Julle is altyd welkom by ons, en ons sien uit om julle weer in die toekoms by ons te kan hê.

Gastehuis groete
Annelise

La Vita Dreams Guesthouse
Chris H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is uiters tevrede en beveel dit graag aan.

Oorgeslaap na 'n funksie en het baie meer ontvang as waarop ons gehoop het. Indien ons weer terug moet keer na Vanderbijlpark, weet ons nou waar om aan te klop. Uitstekende verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vita Dreams Guesthouse se terugvoer

Goeie dag Chris,

Dit is so lekker om te hoor as ons gaste lekker geslaap het, ons sien uit om weer van julle te hoor.

Groete

La Vita Dreams Guesthouse
Madeleine C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Madeleine C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en rustig.

Vriendelike ontvangs. Die eenheid is skoon, netjies en gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

First class accommodation.

This guesthouse was perfect. The staff were friendly, the rooms were clean and there were so many extras that added to the personal touch. The grounds were beautiful and well-kept.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicholas V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholas V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend en baie netjies.

Vir seker waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vita Dreams Guesthouse se terugvoer

Goeie More Nicholas
Baie dankie vir die boodkskap.
Ons waardeer opreg.
En ons sien uit om julle weer by ons te kan hê.
Groete
Annelise

La Vita Dreams Guesthouse
Cecil O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecil O
Besigheidsreis

Alles was baie lekker netjies en mooi en baie goed geleë. 'n Luukse gevoel.

Die kamers is mooi netjies, goed toegerus en mooi moderne beddegoed. Handdoeke ens. is baie goed en mooi uitgestal. Hou so aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vita Dreams Guesthouse se terugvoer

Goeiemôre C

Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer opreg.

Groete
Annelise

La Vita Dreams Guesthouse
Johan A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik

Uitstekende diens met puik kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vita Dreams Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Johan, ons waardeer jou terugvoering opreg.
Ons hoop om julle binnekort weer te sien.
Groete,
Annelise

La Vita Dreams Guesthouse
Sindawonye G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sindawonye G
Gesin met tieners

Oornagverblyf.

Baie dankie aan La vita familie vir julle uitstekende diens. Was vriendelik ontvang. Kamers was so mooi en netjies. Die kinders het dit vreeslik geniet. Alles was uitputend en al die klein bederfies wat gelos wat 'n cherry op die koek. 10 uit 10 baie dankie julle. Sal beslis weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlise V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlise V
Saam met vriende

Very enjoyable stay!

I recently stayed at a guesthouse and had a great experience. The staff was very friendly and accommodating. The room was very clean and comfortable. The amenities were great. I appreciated that the guesthouse was in a good location, close to shops and restaurants. I would definitely recommend staying at this guesthouse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vita Dreams Guesthouse se terugvoer

Hi Marlise

Baie dankie Vir die terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Ons Gastehuis is ons hart en passie. En ons is dankbaar julle het lekker gebly.

Julle is altyd welkom.

Groete
Sam en Annelise

La Vita Dreams Guesthouse
Thea V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea V
Gesin met klein kinders

Lieflike verblyf. Skoon, netjies en baie goeie waarde vir geld.

Groot erf met baie speelplek vir kinders. Groot kamers met gerieflike badkamers. Baie vriendelike eienaars, wat uit hul pad gaan om jou tyd daar so gerieflik as moontlik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vita Dreams Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Thea..

Julle is altyd welkom.

Groete
Annelise

La Vita Dreams Guesthouse
Celeste B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Alles en nog meer. Sal dit vir enigiemand anders voorstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna-marie R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie R
Besigheidsreis

Pleasant and very tasteful.

Very good value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vita Dreams Guesthouse se terugvoer

Thank you very much Anna Marie.

We appreciate your feedback.

Regards,
Annelise

La Vita Dreams Guesthouse
Nhlanhla Thabang K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nhlanhla Thabang K
Gesin met klein kinders

The best by far.

I'm back to do a review as promised after my stay. My wife and son didn't want to leave, but we unfortunately had to get back to our workplaces the next day. This is by far one of the best places we've ever been to, 5/5 rating for sure. The attention to detail, the neatness, the warm welcome, the friendly hosts and staff, the food/breakfast box, the furniture, the atmosphere. There is absolutely nothing bad to say about La Vita Dreams Guesthouse as far as my trip was concerned. My 7 year old son was totally in love with the place and he's been to many. La Vita made our December 2021 holiday the best we've ever had and we're coming for more. Personally, as a Sowetan I love Vanderbijlpark the most for a holiday destination, it has the best and most down-to-earth people in the entire country.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vita Dreams Guesthouse se terugvoer

Thank you very much Sir.

We hope to see you soon again.

Greetings

Sam and Annelise

La Vita Dreams Guesthouse
Dave C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good quality, well-furnished and stylish, good value.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vita Dreams Guesthouse se terugvoer

Thank you very much for your kind words.
You are always welcome.
Enjoy your day.
Sam and Annelise

La Vita Dreams Guesthouse
Arno F - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno F

Alles was great!

Ons het ons verblyf baie geniet - alles was daar, die area is lekke stil en die bestuur was vriendelik en behulpsaam Sal verseker weer daar bly as ons in daai omgewing is!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vita Dreams Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Arno.

Julle is altyd welkom.

La Vita Dreams Guesthouse
Melissa V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uit 'n sprokiesverhaal!

Lieflikste tuin waarop die kamers uit kyk. Rustige omgewing, gasvrye verwelkoming, veilige parkering. Pragtige kamers, netjies, skoon, en vol klein bederfies! Ons sal vir seker terug wees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vita Dreams Guesthouse se terugvoer

Hi Melissa,
Baie dankie vir julle terugvoering. Dit was net 'n voorreg om julle hier by ons te kon he.
Baie dankie vir julle ondersteuning.

Julle is altyd welkom.

Gastehuis Groete,
Sam en Melissa

La Vita Dreams Guesthouse
Corrie S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie S
Besigheidsreis

Verblyf was fantasties.

Ons reis baie en het al in baie gastehuise oornag, maar hierdie een staan by verre bo die ander uit. Ons ontvangs was warm en vriendelik. Die fynere "detail" in die kamer is baie indrukwekkend. Die badhanddoeke is fantasies. Die lekker klein cupcakes in die mooiste houertjies saam met rose op die tafel het jou dadelik tuis laat voel. Die verskeidenheid beskuit wat mooi verpak was in net sulke mooi houertjies is beslis 'n pluspunt. Daar is 'n pen by die spieëltafel vasgesit wat ook 'n bonus is saam met genoeg 2 punt proppe in kamer. Baie dankie vir 'n genotvolle verblyf, ons sal julle beslis aanbeveel en ook weer van jul gasvryheid gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vita Dreams Guesthouse se terugvoer

Goeiedag Corrie,

Baie dankie vir die mooi boodskap. Ons waardeer dit opreg en is dankbaar dat julle jul verblyf by ons geniet het.

Julle is altyd baie welkom.

Gastehuis groete,
Sam en Annelise

La Vita Dreams Guesthouse
Rosmarie D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosmarie D
Gesin met klein kinders

Baie vriendelik en gerieflik.

Eienaars is baie behulpsaam. Gaan uit hulle pad uit om dit gerieflik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vita Dreams Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Rosmarie, julle is altyd welkom.

La Vita Dreams Guesthouse
Melandri B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melandri B
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a great stay, thank you very much!

We loved the tranquillity, very peach full and very modern. You will see us again in the new year!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vita Dreams Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, Melandri. Dit was 'n plesier om julle by ons te kon huisves.

La Vita Dreams-groete,
Sam en Annelise

La Vita Dreams Guesthouse
Erich B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erich B
Saam met vriende

Vriendelik en professioneel.

Die gastehuis is skoon en netjies. Is net 'n plesier om daar oor te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vita Dreams Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Erich

La Vita Dreams Guesthouse
Odene K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odene K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning.

Ons het vir een aand oorgeslaap vir 'n troue. Dis regtig 'n baie pragtige plek en jy kan sien daar is baie moeite ingesit met alles in die kamer. Ek kan dit regtig aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vita Dreams Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Odene

La Vita Dreams Guesthouse
Jannie V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gawe ontvangsdame, vriendelik en behulpsaam.

Gee goeie inligting oor besienswaardighede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kirsty P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsty P
Gesin met tieners

Fantasties 'n plek.

My kleinkinders, tieners en ek en my verloofde het almal baie van die klein sjokolades en kolwyntjies gehou. Die hele plek voel soos huis. Ons sal definitief weer terugkom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vita Dreams Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Kirsty.

Hoop Om jul eendag Weer by ons te Kan he.

Groete

La Vita Dreams Guesthouse
Erich B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erich B
Besigheidsreis

Puik akkommodasie. Sal dit kan aanbeveel. Daar was slegs een probleem - ons het gevra dat ontbyt ingelsuit word. Dit was addisioneel.

Netjies en skoon. Het die verbly werklik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vita Dreams Guesthouse se terugvoer

Goeie dag
Baie dankie, ongelukkig kan ons nie ontbyt ekstra bysit op die sisteem nie. Ons vra onverskoning.

Dit was 'n voorreg om jul by ons te kon hê.

Julle is altyd welkom.

Gastehuis-groete
Sam en Annelise

La Vita Dreams Guesthouse
Jacqueline H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqueline H
Gesin met klein kinders

Clean and comfortable.

Our stay was very relaxing and comfortable. The unit was very comfortable and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vita Dreams Guesthouse se terugvoer

Dear Jacqueline,

Thank you, it was an honour to be your host.

Regards,
Sam and Annelise

La Vita Dreams Guesthouse
Jabram D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jabram D
Enkelreisiger

Dit was redelik.

Net een probleem:die kamers is teen mekaar geleë, sonder enige privaatheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letitia G - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Letitia G
Gesin met klein kinders

Baie netjiese plek.

Sal net daarvan hou as mens 'n kamer met 'n koninggrootte-bed bespreek en die kamer se tarief betaal dat mens hom kry. Maar ek't 'n kamer met n kleiner bed gekry. Maar sal weer by hulle oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mine S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Ons is baie vriendelik ontvang en het 'n aangename verblyf gehad. Kan La Vita aanbeveel. Alles was baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vita Dreams Guesthouse se terugvoer

Goeiemôre,
Baie dankie. Dit was baie lekker om julle by ons te kon hê.
Groete,
Sam en Annelise

La Vita Dreams Guesthouse
Willem V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem V
Gesin met tieners

Oornag was heerlik.

Ons het slegs oornag. Baie dankie vir julle vriendelike diens en skoon kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vita Dreams Guesthouse se terugvoer

Baie dankie

La Vita Dreams Guesthouse
Riaan N - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik en tuis gevoel.

Beslis sal ons weer bly, diens en ontvangs was warm en huislik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vita Dreams Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, ons sien uit om jul weer by ons te hê.
Groete
Sam en Annelise

La Vita Dreams Guesthouse
Mapula S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mapula S
Gesin met klein kinders

It was so relaxing and awesome.

The people there are friendly and the rooms were so clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vita Dreams Guesthouse se terugvoer

Thank you very much

La Vita Dreams Guesthouse
Hettie R - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie R
Enkelreisiger

Stunning!

Baie mooi en gemaklike plekkie, sal weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vita Dreams Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Hettie

La Vita Dreams Guesthouse
Magda V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V
Gesin met klein kinders

Elke sent werd!

Ek was baie tevrede met dit wat ek gesien en beleef het! Baie dankie vir die uitstekende diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vita Dreams Guesthouse se terugvoer

Dankie Magda. Kom kuier weer.

La Vita Dreams Guesthouse
Margot A - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margot A
Saam met vriende

Meer as wat ons verwag het.

Meer as wat ons verwag het, ons het hier gebly omdat vriende in die area getrou het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vita Dreams Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Margot

La Vita Dreams Guesthouse
Corinne M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corinne M
Gesin met klein kinders

Lekker ruim en waarde vir geld.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vita Dreams Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Corinne

La Vita Dreams Guesthouse
Zelde-mari D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelde-mari D
Saam met vriende

Ongelooflike verblyf.

Ons het vreeslik lekker gebly, was met gasvryheid ontvang en die verblyf was netjies met 'n klomp spesiale goedjies wat ons verblyf besonders gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vita Dreams Guesthouse se terugvoer

Baie, baie dankie. Dit was so lekker om jul hier by ons te hê en om julle te kon ontmoet.

Groete
Sam en Annelise

La Vita Dreams Guesthouse
Madelyn D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelyn D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow!

Al wat ek kan sê is "wow", ons was by La Vita Dreams Guesthouse vir ons huweliksherdenking en hulle was amazing. Hulle het uit hul pad gegaan om die aand vir ons spesiaal en onvergeetlik te maak. Julle is sterre! Ek sal hulle sonder huiwering aanbeveel en sal persoonlik weer daar gaan oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vita Dreams Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Madelyn..

La Vita Dreams Guesthouse
Liana V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana V
Gesin met tieners

Felt like home.

We were greeted like family. Loved our stay there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vita Dreams Guesthouse se terugvoer

Goeie naand Liana

Baie dankie, dit was lekker om julle te ontmoet. Ons is baie bly julle het lekker gebly by ons. Julle is altyd weer welkom.

Gastehuis-groete
Sam en Annelise

La Vita Dreams Guesthouse
Coenraad H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf en diens was uitstekend.

Die persoonlike diens en advies vanaf Sam en Annelize was uitstekend en dit was een van die bestes waar ek nog gebly het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vita Dreams Guesthouse se terugvoer

Goeie Middag,

Baie dankie vir die mooi terugvoering. Dit was 'n voorreg om julle by ons te kon hê.

Gastehuis groete,
Sam en Annelise

La Vita Dreams Guesthouse
Stephanie E - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie E
Gesin met tieners

Was heerlik!

Baie dankie vir die alle beste verblyf. En dan die ontbyt boksie verrassings was "awesome".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vita Dreams Guesthouse se terugvoer

Baie dankie. So bly julle het lekker geeet en gebly by ons.

Julle is altyd welkom.

Gastehuis groete
Sam en Annelise

La Vita Dreams Guesthouse
Jaco R - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco R
Gesin met klein kinders

Puik.

As jy bederf wil word gaan na La Vita Guesthouse. Pragtige kamer met spierwit perkallinne. Fyn, dekadente cupcakes elkeen in 'n glaskelkie en sweeties op jou kussing. Ons het heerlik gebly. Dankie Sam en Annelise, ons sien julle weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vita Dreams Guesthouse se terugvoer

Goeie Middag Anelle,
Baie dankie vir julle terugvoering. Dit word so opreg waardeer.
Julle is altyd welkom by ons.

Gastehuis Groete,
Sam en Annelise

La Vita Dreams Guesthouse
Henno P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henno P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, jammer ons kon nie langer bly nie!

Dit is die skoonste eenheid wat ons nog tëegekom het, regtig besonder beïndruk gewees! Klein dingetjies wat die verskil maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vita Dreams Guesthouse se terugvoer

Goeie Dag Henno,

Baie dankie vir die terugvoering. Dit word opreg waardeer. Julle is altyd welkom.
Mooi dag vir julle.

Groete,
Sam en Annelise

La Vita Dreams Guesthouse
Daleen H - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen H
Saam met vriende

Luuks, gemaklik en bekostigbaar.

Ek sal hierdie gastehuis vir almal aanbeveel! Die kamers is keurig gemeubileer met top gehalte linne en geen moeite is ontsien nie. Die tuin is baie kindervriendelik met 'n pragtige speelarea. Al die klein ekstra's laat die verblyf net nog soveel meer spesiaal voel. Die gastehuis is goed geleë en so 5-10 minute van Stonehaven on Vaal af. Baie dankie ook aan Barbara - ons het heerlik gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vita Dreams Guesthouse se terugvoer

Daleen

Baie dankie vir die terugvoering. Ons gaste is vir ons na aan die hart.

Gastehuis groete
Sam en Annelise

La Vita Dreams Guesthouse
Leana Z - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana Z
Besigheidsreis

Ek het baie spesiaal gevoel deur klein detail wat 'n groot verskil gemaak het.

Dit was beslis waarde vir geld. Ek is vriendelik ontvang, die ontbyt was onverbeterlik. Die dekor in die kamer is smaakvol en alles is weldeurdag. Baie aandag is gegee aan klein detail, byvoorbeeld 'n cupcake onder 'n pikante glaskoepeltjie, 'n handgeskrewe persoonlike verwelkoming, 'n sjokolade op my bed, ens. wat my verblyf baie spesiaal gemaak het. Die gastehuis is in 'n veilige omgewing. Ek sal La Vita Dreams beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vita Dreams Guesthouse se terugvoer

Hi Leana,
Dit was vir ons 'n voorreg om jou te huisves. Baie dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer dit baie. Jy is altyd welkom.

Mag jy net seen op jou besigheid ervaar.

Gastehuis groete,
Sam en Annelise

La Vita Dreams Guesthouse
Mari V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari V
Besigheidsreis

What a wonderful stay!

The rooms were tastefully decorated, comfortable and clean. Lovely breakfast and super friendly reception. Would definitely visit again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wat 'n wonderflike blyplek!

Die kamers is smaakvol versier, gerieflik en skoon. Lieflike ontbyt en super vriendelike ontvangs. Sal definitief weer daar gaan bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vita Dreams Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoering.

Ons waardeer dit opreg. Dit was 'n voorreg om jul hier as gaste te kon ontvang.

Gastehuis groete
Sam en Annelise

La Vita Dreams Guesthouse
Dan L - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Verblyf was uitstekend. Barbara het geskakel om te hoor hoe laat ek beplan om te arriveer. Kamers is pragtig en duursaam gemeubileer. Daar was verwelkomings-"cup cakes". Daar is ook 'n pen met sjokolade. Beskuit en vars melk om saam met koffie of tee te nuttig. Die omgewing is fantasties en om op 'n groot erf wakker te word met voëltjies se gekoer was 'n heerlike plesier. Sal baie sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vita Dreams Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, julle is altyd welkom.

La Vita Dreams Guesthouse
Robinelle D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robinelle D
Enkelreisiger

Onoortreflike waarde vir geld en spontane plattelandse gasvryheid!

Kan definitief net groot vrymoedigheid hierdie juweel aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vita Dreams Guesthouse se terugvoer

Hi Robinelle

Baie dankie vir die terugvoering. Dot was vir ons n voorreg om jou gasheer/gasvrou te wees.

Gastehuis groete
Sam en Annelise

La Vita Dreams Guesthouse
Martha B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha B

Persoonlike diens, gasvryheid en aandag aan detail.

Ek en my ouers het vir een nag hier tuisgegaan en wat 'n wonderlike ervaring was dit nie. Ons is persoonlik deur Sam ingewag en verwelkom, wat ons dadelik tuis laat voel het. Ons moes ook vroeër inklok as die normale tyd en ook hier is ons bygestaan sonder probleem. Elkeen het ook 'n oulike cupcake met n handgeskrewe verwelkomingskaartjie ontvang. Ons sal beslis weer hier tuisgaan as ons op reis is, wat 'n juweel om te kon ontdek! Baie dankie Sam en Annelise, vir julle vriendelike en hulpvaardige diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vita Dreams Guesthouse se terugvoer

Dagse Marli
Dit was lekker om julle te ontmoet. Dankie vir jul ondersteuning.
Groete
Sam en Annelise

La Vita Dreams Guesthouse
Amanda V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend! Ons was beïndruk met die gasvryheid waarmee ons ontvang was!

Ek kan gerus La Vita Dreams Guesthouse aanbeveel aan enige iemand wat in die Vanderbijlpark omgewing is. Ons is verwelkom met ons aankoms en die gasheer en gasvrou het ons so tuis laat voel. Hulle het letterlik alles deurdink wat nodig is in die kamers. Ek het niks gekort nie, alles was beskikbaar. Waar het jy gesien jy kry vars melk vir jou koffie, dis ongelooflik. Dan ook 'n beskuitjie vir daai honger kol in die oggende. 'n Pen, hoeveel keer het ek nie al by 'n gastehuis opgedaag en is soekend vir 'n pen nie, sommer net al die detail wat hulle ingesit het. Dit ontbyt was ongelooflik gewees. Dit is absolute waarde vir geld, hulle is daar vir die liefde van dit, nie om jou as kliënt uit te buit nie. Ek kan met 'n goeie gemoed hierdie gastehuis aanbeveel vir enige iemand. Doen jouself die guns en gaan loer in by hulle, jy sal voel as jy daar vandaan vertrek asof jy by goeie vriende gekuier het. Ek wil net weereens baie dankie sê vir alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vita Dreams Guesthouse se terugvoer

Hi Amanda
Jy is baie welkom. Dit was vir ons 'n voorreg om jul te ontmoet. Ek is baie bly jul het lekker by ons gekuier.
Sien uit om jul weer eendag te kan huisves.
Groete
Sam en Annelise

La Vita Dreams Guesthouse
Angela D - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Netjies, skoon, waarde vir geld, vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vita Dreams Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Angela. Dit was lekker om jul te ontmoet.

La Vita Dreams Guesthouse
Arno B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arno B
Enkelreisiger

Geskik vir die doel.

Skoon, netjies en goed geleë. Heerlike ontbyt met vriendelike diens. Goeie waarde vir geld. Wat ek graag sou verander: stort eerder as 'n bad, meer as een TV-kanaal en internet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vita Dreams Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Arno

La Vita Dreams Guesthouse
Pieter M - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld, baie mooi.

Kamer was baie netjies en skoon, en heerlike ontbyt. Ons het dit totaal en al geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vita Dreams Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Pieter en Annelize.Ons waardeer die terugvoering. Jul is altyd welkom.

La Vita Dreams Guesthouse
Cornelia H - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia H
Enkelreisiger

Baie oulike plek.

La Vita Dreams doen baie moeite om die verblyf spesiaal te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vita Dreams Guesthouse se terugvoer

Baie dankie... was lekker om jou te ontmoet.

La Vita Dreams Guesthouse
Karlien N - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien N
Enkelreisiger

Verwelkomend.

Nog voor jy daar aankom voel jy al klaar welkom. Daar is soveel detail mens weet die gaste word met liefde bedryf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vita Dreams Guesthouse se terugvoer

Baie dankie. Ons waardeer jou terugvoering. Ons is bly jy het lekker gebly by ons.

Groete
Sam en Annelise

La Vita Dreams Guesthouse
Ockie V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockie V
Enkelreisiger

Luuks en netjies.

Hierdie was een van die beste gastehuise waarin ek onlangs tuisgegaan het. My kamer was luuks, netjies en gemaklik. Ontbyt was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vita Dreams Guesthouse se terugvoer

Ockie
Baie dankie vir die terugvoering.
Ons waardeer dit. Dit was lekker om jou as n gas hier by ons te kon hê.
Jy is altyd welkom.
Groete
Sam en Annelise

La Vita Dreams Guesthouse
Anna-marie C - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Baie lekker gebly. Puik diens en baie mooi kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vita Dreams Guesthouse se terugvoer

Baie dankie...

La Vita Dreams Guesthouse
Hardus L - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hardus L

Baie netjies en luuks, goeie waarde vir geld.

La Vita Dreams is bekostigbaar, baie netjies en mens kan sien die eienaars doen moeite om hul gaste op hul gemak te laat voel. Hulle is baie vriendelik, die kamers is ruim en smaakvol versier en uitgelê. Sal beslis vir enige besoeker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vita Dreams Guesthouse se terugvoer

Hardus
Baie dankie vir die mooi boodskap. Ons waardeer dit.
Dit was lekker om jul te ontmoet.
Ons hoop om jul weer eendag te kan huisves.
Groete
Sam en Annelise

La Vita Dreams Guesthouse
Chris K - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die motto by hul ingang sê alles: "Kom as gaste en gaan as vriende".

Het op baie kort kennisgewing die verblyf gereël en wonderlike diens ontvang met 'n baie interessante ontbyt wat meer as die moeite werd was. Ons sal uit ons pad gaan om weer hier te bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vita Dreams Guesthouse se terugvoer

Goeie More
Baie dankie vir die mooi terugvoering.
Dit was vir ons n voorreg om jul gasheer/gasvrou te kon wees.
Groete
Die La Vita Span
Sam en Annelise

La Vita Dreams Guesthouse
Rita V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita V
Saam met vriende

Gasvry en heerlike ontbyt!

Pragtige gastehuis, gasvry. Ontbyt voortreflik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vita Dreams Guesthouse se terugvoer

Baie Dankie Rita, dit was 'n voorreg om jul as ons gaste te he.

La Vita Dreams Guesthouse
Leone B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leone B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is netjies, skoon en mooi. Vyf-ster behandeling.

Ons was hartlik verwelkom. Die plek is skoon en netjies en die beddegoed en handdoeke is van goeie kwaliteit. Dit was al die ekstra klein goedjies wat hulle doen wat die plek so besonders maak. Ek sal verseker weer by La Vita bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vita Dreams Guesthouse se terugvoer

Baie dankie...
May all our guests who enter our house leaves as friends....

La Vita Dreams Guesthouse
Inus W - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inus W

Baie goeie en vriendelike diens.

Skoon, netjiese kamers met wonderlike aandag aan detail. Baie dankie Annalise en Sam vir die wonderlike tyd by julle. Die gastehuis is in 'n veilige area. Kamers was baie netjies en skoon. Die ontbyt was heerlik. Sal vir seker weer by julle kom oorbly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vita Dreams Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Inus.
Dit was so lekker om jul as n groep te huisves

La Vita Dreams Guesthouse
Dries F - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, uiters skoon, netjies en vriendelik.

Ons verblyf was heerlik, en Sam en Annelize het ons uiters vriendelik behandel. Hulle het selfs uit hulle pad gegaan om vir my vrou 'n voetbehandeling te gee al was dit na-ure. Die ontbyt was heerlik en vars. Gaan bly gerus daar, jy sal verras wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vita Dreams Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Dries...

La Vita Dreams Guesthouse
Tiane V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiane V
Besigheidsreis

Fantasties!

Wat 'n heerlike plek om te bly! Soveel aandag aan detail en netheid! Wens ek kon langer bly! Dankie Sam en Annelise.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vita Dreams Guesthouse se terugvoer

Tiane dit was absoluut n voorreg om jou te ontmoet en te kon huisves

La Vita Dreams Guesthouse
Flo M - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

We had a very warm welcome on arrival. The place is about 5 - 10 minutes drive to Stoneshaven, where we also spent some lovely moments. I will gladly recommend this guesthouse to any of my friends and family. Never regretted any minute during our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vita Dreams Guesthouse se terugvoer

On behalf of the management of La Vita Guesthouse thank you so much for the feedback. It was a pleasure of having you as our guests.

Kind Regards,

The La Vita Team
Sam and Annelise

La Vita Dreams Guesthouse
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mozartstraat 3, SW 5, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcwMWFjZDBkLWRhMGUtNDY4Ny1hZGUyLTJkNDg2ODAxNWFhZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 3 Mozart Street SW 5 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.740425840161 27.828638191471
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem