La Vita Dreams Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Naweekaanbod 15 % af

Kry 15% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 31 Jul 2019 tot 31 Aug 2019.

Beskrywing

La Vita Dreams Guesthouse is in Vanderbijlpark geleë, 'n stil woonbuurt. Die kamers is ruim en pragtig versier en gaste geniet toegang tot die swembad en rustige tuin.

Elke kamer het 'n en suite-badkamer, lugversorging, privaat tuin, ingang en koffie- en teemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, handdoeke en linne. Ontbyt word in die eetkamer bedien, maar is nie by die tarief ingesluit nie. Ons kan ook 'n ontbytpakkie opmaak vir doutrappers indien nodig. Braaigeriewe is beskikbaar vir gaste en kinders kan vir ure op die klimraam en in die sandput speel.

La Vita Dreams is naby aan heelwat restaurante, hospitale en ander besienswaardighede. Dit is die ideale akkommodasie vir vriende, gesinne en sakereisigers.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Skoonheidskliniek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na La Vita Dreams Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 R723 per nag (vir 2 mense)

Kry 15% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 31 Jul 2019 tot 31 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false