La Vita Dreams Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 92 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Daryl B
1 nag
5.0
Nov 2025

Quiet and clean. Nice quiet location and spotless.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris (JC) P
1 nag
5.0
Nov 2025

Rustige oornag na heerlike dans saam met Klipwerf. Wonderlike, goedversorgde, netjiese en rustige oornagverblyf in Vd Bijlpark. Kamers nie klankdig nie, maar andersins aan al ons behoeftes voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Kan dit vir enige een aanbeveel. Dit was baie lekker om daar te bly. Geen bekommernis nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
La Vita Dreams Guesthouse
Goeie middag Alta Baie dankie vir jou vriendelike woorde. Ons waardeer opreg jou terugvoer. Jy is altyd welkom by ons. Groete Annelise

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
La Vita Dreams Guesthouse
Goeie Middag Herna Baie dankie vir jou mooi woorde. Ons is so bly jy het lekker gebly by ons. Jy is altyd baie welkom by ons. Groete Annelise

Dieter H
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Waarde vir geld. Waarde vir geld en regtig netjiese eenhede. Sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Spesiale aandag word geskenk aan die klein goedjies wat oornag 'n bederf maak. Fantastiese kliëntediens. Kamers was skoon en netjies met alles wat nodig is vir 'n oornagverblyf. Spesiale aandag gegee aan die klein goedjies. Beskuit vir ontbyt. 'n liter melk in die yskas want sy weet ons is 5 wat oorslaap. Genoeg koffie/tee vir almal. Bottel water vir elkeen in die yskas. Sjokolade op die bedkassie. Klein goedjies maak 'n groot impak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter K
1 nag
5.0
Aug 2025

Really good and clean. Really enjoyed it. Worth staying over again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendri V
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Perfek. Baie netjies en skoon elke dag! Diens baie goed en alles het mooi verloop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
La Vita Dreams Guesthouse
Goeie more Hendri Baie dankie vir die terugvoering. Ons is so bly jy het lekker gebly by ons. Jy is altyd welkom. Gastehuis groete Annelise

Carla L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Netjies en baie skoon, veilige omgewing. Heerlike plek. Beveel dit regtig aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
La Vita Dreams Guesthouse
Hi Carla Baie dankie vir jou terugvoering. Ons hoop om julle gou weer te sien. Gastehuis Groete Annelise

Mari E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Netjies, rustig en skoon, baie goeie ontvangs. Baie lekker gebly, skoon en rustig. Naby restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Annelise Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 243

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Mozart Street, SW 5, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcwMWFjZDBkLWRhMGUtNDY4Ny1hZGUyLTJkNDg2ODAxNWFhZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 92 5 1 5 3 Mozart Street SW 5 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.740425840161 27.828638191471
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang