- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Mozart Street, SW 5, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
La Vita Dreams Guesthouse is in Vanderbijlpark geleë, 'n stil woonbuurt. Die kamers is ruim en pragtig versier en gaste geniet toegang tot die rustige tuin en 'n speelarea vir die kinders.
Elke kamer het 'n en suite-badkamer, lugversorging, privaat tuin, ingang en koffie- en teemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, handdoeke en linne. Ontbyt kan teen 'n ekstra koste 1 dag vooraf bestel word, of 'n ontbytpakkie vir doutrappers indien nodig. Braaigeriewe is beskikbaar vir gaste en kinders kan vir ure op die klimraam en in die sandput speel.
La Vita Dreams is naby aan heelwat restaurante, hospitale en ander besienswaardighede. Dit is die ideale akkommodasie vir vriende, gesinne en sakereisigers.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Annelise Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 262
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 3 Mozart Street, SW 5, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
- Gaste dink La Vita Dreams Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Mozart Street, SW 5, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang