Pick your preferred language

English

Afrikaans

+46
Gastehuis in Vanderbijlpark

La Vita Dreams Guesthouse

  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 3 Mozart Street, SW 5, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

La Vita Dreams Guesthouse is in Vanderbijlpark geleë, 'n stil woonbuurt. Die kamers is ruim en pragtig versier en gaste geniet toegang tot die rustige tuin en 'n speelarea vir die kinders.

Elke kamer het 'n en suite-badkamer, lugversorging, privaat tuin, ingang en koffie- en teemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, handdoeke en linne. Ontbyt kan teen 'n ekstra koste 1 dag vooraf bestel word, of 'n ontbytpakkie vir doutrappers indien nodig. Braaigeriewe is beskikbaar vir gaste en kinders kan vir ure op die klimraam en in die sandput speel.

La Vita Dreams is naby aan heelwat restaurante, hospitale en ander besienswaardighede. Dit is die ideale akkommodasie vir vriende, gesinne en sakereisigers.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 97 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Chanel N
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Baie gerieflike, netjiese, pragtige verblyf. Die 'attention to detail' was uitstekend. Eienaar het ons gehelp in 'n oomblik van nood sonde...
Sien meer
Des 2025
Janine K
Gesin met tieners
5.0
Baie tevrede met alles. Van die reëlings voor die tyd tot wat ons gery het. Ons het baie lekker gebly. Alles is so mooi en netjies. Was met intrapslag...
Sien meer
Des 2025
Wynand D
Besigheidsreis
5.0
Baie lekker. Waarde vir geld, netjies en veilig.
Des 2025
Daryl B
5.0
Quiet and clean. Nice quiet location and spotless.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Chris (JC) P
5.0
Rustige oornag na heerlike dans saam met Klipwerf. Wonderlike, goedversorgde, netjiese en rustige oornagverblyf in Vd Bijlpark. Kamers nie klankdig ni...
Sien meer
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Annelise Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 251

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 3 Mozart Street, SW 5, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Gaste dink La Vita Dreams Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense
Bespreek

3 Mozart Street, SW 5, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcwMWFjZDBkLWRhMGUtNDY4Ny1hZGUyLTJkNDg2ODAxNWFhZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 97 5 1 5 3 Mozart Street SW 5 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.740425840161 27.828638191471
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang