11 gaste
4 slaapkamers
6 beddens
3 badkamers
- Slaapplek vir 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - 93 Seaview Drive, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Laatlam93 is 'n ruim seefront dubbelverdiepinghuis. Die huis is in Franskraal, 7,2 km vanaf Gansbaai en 50 km vanaf Hermanus.
Laatlam93 is geskik vir 8 volwasse gaste en het 4 slaapkamers. Drie slaapkamers het elk 'n see-uitsig en die vierde slaapkamer is lekker sonnig en front noord. Twee van die slaapkamers het elk 'n en-suite badkamer en die ander 2 slaapkamers 'n gesamentlike badkamer.
Die huis is met 'n wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, ys/vrieskas combo, elektriese oond, gasbraaier, binnebraai, mobiele braai, gashob en mikrogolf toegerus. Die balkon bo en onder het elk 'n bench en bied sitplek met 'n baie mooi see-uitsig.
Die grondverdieping het 'n speletjiesarea met 'n pooltafel wat ook as 'n tafeltennisblad gebruik kan word. DStv-kanale, wifi, beddegoed en handdoeke word voorsien.
Daar is 'n dubbelmotorhuis, ekstra parkeerplek op die perseel wat omhein is, laserstraal-sekuriteit en 24 uur-reaksie.
Aktiwiteite om na uit te sien in die area sluit fietsry, stap, visvang, rolbal, gholf, swem, haaihokduik en walviskyk in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderstapelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sunelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 93 Seaview Drive, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Laatlam93 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
93 Seaview Drive, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang