+85
Selfsorg in Gauteng

L'Abondant Vinge Stone Cottages

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Natasha V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Pragtige huisie en pragtige uitsig van die rivier, baie rustig en rus vir siel. Ons het ons naweek hier vreeslik geniet, het lekker gerus en die kos wat ons bestel het van die Deli was regtig baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tommy P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie lekker gebly. Sal enige tyd aanbeveel. Ons is baie vriendelik ontvang en die huisie was presies wat ons voorgestel het. Alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar. Sal enige tyd weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
L'Abondant Vinge Stone Cottages
Baie dankie vir die mooi review. Julle is enige tyd weer welkom.

Jeanette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2025

Die eienaars was awesome. Wonderlike plekkie. Net ingang trappies veels te hoog! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Malan D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jun 2025

Stone cottage glamping. Was really nice. Felt like glamping. It was challenging with the cold, but still very enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elizabeth E
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Feb 2025

Het die rivier uitsig baie geniet. Het die natuur geniet. Die knopperige kussing (1 per persoon) was nie gemaklik nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Natasja M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Jun 2025

Rustige wegbreek. Johan was vriendelik en het ons verwelkom. Die foto’s en beskrywing op die webtuiste is ’n akkurate voorstelling van die plek. Johan het ons vooraf laat weet dat ons warm klere moet bring, en ons het dit baie waardeer. Ons het ekstra beddegoed en sonkragligte saamgeneem, wat baie gehelp het. Ons sou graag hulle deli wou ondersteun, maar het nie geweet waar dit is nie en wou nie indring waar ons dalk nie mag wees nie. Die selfoonsein was baie swak, anders sou ons Johan gevra het. Ons het die wegbreek geniet. Dankie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Anne S
Kort verblyf
4.6
Aug 2024

We enjoyed our stay but thought there could have been towels and extra blankets. L'Abondant Vinge is a very pretty place. The house was a bit smaller than we were expecting as we were with our daughter and son-in-law - it is suitable for people with small children. We were a bit taken aback by there being no towels and having to bring blankets.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
L'Abondant Vinge Stone Cottages
can't lie. What you see on the web is exactly what you get. A queen bed and 2 single beds in the lift as per pictures. A huge bathroom, comfortable lounge area with good space for 4 people. Huge outside seating area. We offer self-catering accommodation which your own towels and toiletries; however, we do supply toilet paper and cleaning materials for washing dishes.

Dirk M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Wêreldklas, maar dit wat L'Abondant Vinge bied vind jy nêrens elders op die planeet nie. Glo my! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
L'Abondant Vinge Stone Cottages
Baie dankie vir die terugvoering. Sien julle hopelik gou weer.

Vanessa M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Peace and tranquility. A gem of a place! Beautiful surroundings! The owner (Johan) was very friendly and made us feel welcome, nothing was too much trouble for him. Will definitely be going back. Less than an hour's drive from Pretoria, definitely worth the travel and every cent!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
L'Abondant Vinge Stone Cottages
Thank you for the kind words

Elaine G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2022

Very peaceful. Great views. A great place to just chill.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Schikfontein V6-C15, 18 km from Heidelberg, 1438, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBlNWM5YTAzLTRmYzUtNDY5YS04ODU1LWVlOGE0ZjE3OGYzNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 Schikfontein V6-C15 18 km from Heidelberg 1438 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.604164618376 28.251138925552
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang