Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

L'Abondant Vinge Stone Cottages

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 12 resensies vir L'Abondant Vinge Stone Cottages
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.1/5
Riaan D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wêreldklas, maar dit wat L'Abondant Vinge bied vind jy nêrens elders op die planeet nie. Glo my!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Abondant Vinge Stone Cottages se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering.
Sien julle hopelik gou weer.

L'Abondant Vinge Stone Cottages
Talita D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Talita D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemengde gevoelens.

Ons is baie vriendelik ontvang in hierdie lieflike omgewing. Die rivier se geruis, veldblom- en grasweiveld, voëlsang en rustige plaasomgewing sorg vir ongeëwenaarde rus. Die matras het gesorg vir 'n gerieflike nagrus. Ek wil graag egter 'n paar opmerkings maak wat sal bydrae tot 'n aangenamer ervaring veral in 'n rustieke huisie. Daar is nie voldoende beligting met die beskikbare, herlaaibare lampe nie. Dit maak dit moeilik om kos voor te berei en ook om te lees. Die klein lampies by die bed en die badkamer is regtig swak en geen van die lampe was met ons aankoms behoorlik gelaai nie. Noodsaaklik met die alewige loadshedding. Die gat in die deur, veroorsaak deur 'n bedtafeltjie waarvoor daar nie genoeg ruimte is nie, is onverskoonbaar. Beter gehalte bedlinne is 'n luukse wat saam net die prys kom. Die stortgordyne is heeltemal te kort en gevolglik is die badkamervloer altyd nat. Die voordeur kan nie behoorlik sluit nie en dit het my onveilig laat voel. Ons het die tyd geniet maar voel dat indien aandag aan bogenoemde gegee kan word dit wonderlik sal wees.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Abondant Vinge Stone Cottages se terugvoer

Dankie vir die terugvoer ons sal verseker aandag gee aan al die bgogenoemde klagtes.
Wat ek wel wil noem is dat die deur defnitief kan sluit. Die ligte in die badkamer en by die bed werk met batterye en kon dalk pap geraak het. Daar is spaar battery in die mandjie op die tafel.
Bogenoemde probleme kon maklik uitgesorteer gewees het as julle met my gepraat het. Ek was elke dag beskikbaar.
Groete,

L'Abondant Vinge Stone Cottages
Vanessa M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peace and tranquility.

A gem of a place! Beautiful surroundings! The owner (Johan) was very friendly and made us feel welcome, nothing was too much trouble for him. Will definitely be going back. Less than an hour's drive from Pretoria, definitely worth the travel and every cent!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Abondant Vinge Stone Cottages se terugvoer

Thank you for the kind words

L'Abondant Vinge Stone Cottages
Elaine G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elaine G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very peaceful. Great views.

A great place to just chill.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wouter J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wouter J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, ongekunsteld, net ontspan.

Mooi omgewing, vriendelike mense (en diere). Onthou jou eie handdoek. Ook kerse vir lekker atmosfeer. So koud soos mens kan verwag van Heidelberg in die winter, maar mens kuier lekker om die stofie wat die kliphuisie lekker kan verwarm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Catherine M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Catherine M
Saam met vriende

We had a great time, the cottage is beautiful and we so enjoyed visiting the farm and the animals each day.

We went for long walks and enjoyed the peaceful river and quiet. Thanks so much for having us, we'll be back when it warms up a bit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeleen S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verkwikkend vir die siel.

Die gedruis van die rivier, die pragtige uitsig, die knetter van die kaggel werk alles saam vir 'n baie spesiale wegkom. Die perfekte plek vir 'n huweliksherdenking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie J - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is pragtig, rustig en regtig spesiaal!

Die cottages is in die mooiste omgewing geleë - dit is sprokiesmooi. Dit is toegerus met alles wat jy nodig het, en is gerieflik en skoon. Die eienaar is gasvry en baie hulpvaardig. Daar is absoluut niks waaroor mens nie positief of beïndruk kan wees nie. Saans lê jy en luister na die rivier wat regs langs die huisie verbyloop, regtig spesiaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Teuns M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Teuns M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Flippen koud, maar wat 'n lekker rough and ready experience.

Ons sal definitief weer gaan, as jy op MTN is, daar is bitter min sein! Maar jy soek nie fone, tablette of enige ander gadgets hier nie! Ongerepte natuurskoon, 'n goeie heerlike ondervinding. As jy van kamp tipe ekspedisies hou, maar lugtig is vir 'n tent of gevoelig is vir veiligheidsrisiko's, dan is hierdie die ideale plek om te wees. Dit is net sowat 20 kilometer in Heidelberg toe en baie maklik en vinnig bereikbaar uit beide Pretoria en Johannesburg omgewing uit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Afke R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Afke R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just good.

We had a very pleasant stay in the cottage. The house was clean and neat. The owner communicated well about the time of arrival and gave us directions how to get there. Kind and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Justine J - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Justine J
Saam met vriende

Great and relaxing.

Great place to get away for a weekend. Close to Johannesburg, which is always great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Abondant Vinge Stone Cottages se terugvoer

Thank you. Hope to see you soon.

L'Abondant Vinge Stone Cottages
Joanne S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Thoroughly peaceful!

The sound of the river was all that we heard over our 3 day stay - the location is thoroughly peaceful and relaxing! The accommodation is more than comfortable and very clean. The stone cottage allows for a cool experience even in the hot summer months. The view from the patio is of a gorgeous landscape and river and there is abundant birdlife. Lovely places to walk on the farm and very hospitable owners. Will definitely be returning soon (hopefully in winter to experience the gorgeous open fireplace!).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schikfontein V6-C15, Heidelberg, 1438, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBlNWM5YTAzLTRmYzUtNDY5YS04ODU1LWVlOGE0ZjE3OGYzNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 Schikfontein V6-C15 18 km from Heidelberg 1438 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.604164618376 28.251138925552
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem