2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Romansbaai Beach and Fynbos Estate, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Lagom Place at Romansbaai is 'n luukse vakansiekothuis 120 m vanaf die strandpaadjie op die Romansbaai Beach and Fynbos Estate in Gansbaai.
Dié pragtige kothuis word deur Fynbos omring en het betonelemente, houtplafonne en glas- en aluminiumafwerkings. Dit bied slaapplek aan 2 gaste. Die ruim slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak en spog met 'n uitsig. Die slaapkamer lei na die swembad en 'n tweede dek met 'n uitsig oor die Fynbos.
Die slaapkamer het 'n klein trappie wat na die eetarea lei en die oopplan-kombuis is met 'n kombuis, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n sitkamerstel, sentrale kaggel en die glasstapeldeure lei na 'n dek met 'n kaggel en 'n plonspoel. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Thys Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 13
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Romansbaai Beach and Fynbos Estate, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Lagom Place at Romansbaai het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Romansbaai Beach and Fynbos Estate, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang