Lagoon Beach 124A
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon Gate Drive, Lagoon Beach, Milnerton, 7405, Wes-Kaap
- Vanaf R4 995 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Lagoon Beach 29A is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die gewilde Lagoon Beach Apartments in Milnerton, Kaapstad. Dit is die ideale opsie vir 'n gesinsvakansie of vir vriende wat die pragtige kuslyn van die Moederstad wil verken.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer bevat 2 enkelbeddens en maak gebruik van die tweede badkamer, wat met 'n bad toegerus is. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en wasmasjien. Die sitkamer en eetkamer bied gemaklike sitplek vir eet en ontspanning. Vir vermaak is 'n slim-TV en gratis WiFi beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n balkon met gedeeltelike see-uitsigte, wat dit die ideale plek maak vir 'n skemerkelkie of 'n oggendkoffie. Gaste het volle toegang tot die kompleks se uitsonderlike geriewe, insluitend drie swembaddens, waarvan een 'n pragtige dakswembad met panoramiese uitsigte is, asook 'n volledig toegeruste gimnasium, spa en 'n verskeidenheid restaurante en kroeë op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
FZP/CTHA Geverifieer
Eiendomme 84
Resensies 332
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Lagoon Gate Drive, Lagoon Beach, Milnerton, 7405, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon Gate Drive, Lagoon Beach, Milnerton, 7405, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang