+36
Selfsorg in Milnerton

Lagoon Beach Apartment

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Goed

Netheid
3.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.0
Veiligheid
4.0
Jean N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jun 2026

Baie ruim, gerieflik, maar internet en tuimeldroër kort aandag. Baie ruim. 1) Net dat daar baie goed van die eienaar oral in kaste is en behoort weggesluit te wees. 2) Die tuimeldroër. Toe ons dit die eerste keer gebruik het, het water by die opvangkassette oorgeloop en alles benat. Filters onder was nat en baie vuil. Ek het die gesogte groep geskakel, geen hulp gekry en self die masjien data opgesoek en skoongemaak. Daar moet 'n plakker by die masjien wees om klante wat veral nie die masjien ken nie, in te lig om die wasterkassette leeg te maak voor en na gebruik. 3) Die voordeur slotte werk nie almal reg nie. 4) Die skoonmaak koste is baie hoog, veral met 6 dae se verblyf met geen nuwe handdoeke, linne of skoonmaak nie. 5) Internet 'n probleem. Sommige fone tel nie die sein op nie en na inbel is ander woestelle se kodes gegee om te help.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Soughted Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 141

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R1 109
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 109
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 109
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Lagoon Gate Drive, Lagoon Beach Apartments, Cape Town, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc256ef34c4806b3a40bc970ef85debf4352ccba539e67d7de157a1c1000b2b2b859eec0bda264afbbae511d8520bab44a2d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 109 per nag, vir 4 mense 1 5 1 4 Lagoon Gate Drive Lagoon Beach Apartments 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-15:00 10:00 -33.892490661184 18.483886190485
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang