Lagoon Beach Escape
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon Beach Drive, Lagoon Beach, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 985 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Lagoon Beach Escape is 'n stylvolle selfsorgwoonstel, ideaal geleë in Milnerton. Perfek vir paartjies, vriende of klein gesinne, bied dit 'n gemaklike basis om die pragtige kuslyn te geniet, met maklike toegang tot die strand, plaaslike restaurante en winkels.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer bevat 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas, wasmasjien en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer en eetkamer bied gemaklike sitplek waar gaste kan eet en ontspan, terwyl vermaak verskaf word deur 'n slim-TV en gratis WiFi.
Die leefarea lei na 'n balkon met gemaklike sitplek en see-uitsigte. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, veilige parkering en 24-uur-sekuriteit. Die woonstel bied maklike toegang tot 'n verskeidenheid restaurante, kafees en geriefswinkels.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Propr Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 27
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- Lagoon Beach Drive, Lagoon Beach, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon Beach Drive, Lagoon Beach, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang