Lagoon Beach Holiday Apartment
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Lagoon Beach Drive, Lagoon Beach, Cape Town, 7405, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Lagoon Beach Holiday Apartment is 'n verwelkomende selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks in Milnerton. Met direkte toegang tot die strand bied dit 'n ontspannende kuswegbreek vir gesinne en vriende, gerieflik naby plaaslike winkels, restaurante en gewilde besienswaardighede.
Die woonstel bied gemaklik slaapplek vir tot 4 gaste in 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer bevat 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en gaste het toegang tot 'n aparte badkamer met 'n stort. WiFi word voorsien vir ekstra gerief.
Die oopplan-leefarea sluit 'n knus sitkamer met 'n TV, 'n eetkamertafel en 'n goed toegeruste kombuis met 'n ontbythoekie in. Die kombuis sluit 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien en koffie- en teemaakgeriewe in. Skuifdeure lei na 'n privaat patio waar gaste kan ontspan.
Gaste geniet ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, en veilige parkering op die perseel is beskikbaar. Met sy gesogte ligging aan die strand en uitstekende geriewe, is Lagoon Beach Holiday Apartment die perfekte keuse vir 'n gemaklike en onvergeetlike see-wegbreek.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.7/5
Roxanne Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 21
Resensies 7
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Lagoon Beach Drive, Lagoon Beach, Cape Town, 7405, Wes-Kaap
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Lagoon Beach Drive, Lagoon Beach, Cape Town, 7405, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang