Lagoon Terrace
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 16 Gordon Street, Knysna, 6571, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Lagoon Terrace is 'n woonstel in Knysna, 'n dorp langs die bekende Tuinroete. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n ontspannende wegbreek soek.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers, met slaapplek vir 4 gaste. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die en suite-badkamer het 'n stort.
Die leefarea beskik oor 'n eetkamertafel met stoele, 'n slim-TV en gemaklike rusbanke. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en wasmasjien, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Die eiendom is 100 meter van die Knysna Waterfront geleë, wat 'n verskeidenheid winkels en restaurante bied. Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkering.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 16 Gordon Street, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Gordon Street, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang