Lagoon View Gourits
8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 50 Steenbras Straat, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Lagoon View Gourits, geleë in die hartjie van Gouritsmond, is 'n selfsorg-vakansiehuis ideaal vir gesinne of groepe vriende, binne loopafstand van die strand.
Die ruim huis bied slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders in 4 slaapkamers. Die 2 hoofkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 'n dubbelbed het. Die vierde slaapkamer is toegerus met 'n stapelbed slegs vir kinders. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad en toilet, en daar is ook 'n aparte toilet en aparte stort vir ekstra gerief. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Die kombuis vloei in 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n muurgemonteerde TV. Gratis WiFi word voorsien.
Gaste kan ontspan op die gemeubileerde balkon met 'n braai-area en die uitsigte geniet. Die huis bied ook 'n borrelbad, pooltafel en pyltjiebord vir vermaak. Veilige parkering is beskikbaar, en die strand en rivier is albei binne loopafstand van die eiendom.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 50 Steenbras Straat, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
50 Steenbras Straat, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang