Lagoon Views Luxury Apartment
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Sondela Close, Mykonos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Lagoon Views Luxury Apartment is 'n moderne woonstel in die hartjie van die kusdorp Langebaan. Die eenheid is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers, of 'n vriend- of gesinswegbreek.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 4 volwassenes en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens gemeubileer is. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. 'n Sitkamer is gemaklik gemeubileer en beskik oor 'n slim-TV met gratis WiFi vir gaste se vermaak. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en gratis tee en koffie vir ekstra gerief.
Die woonstel is sentraal geleë naby 'n plaaslike winkelsentrum, winkels en restaurante. Met 'n gemeenskaplike buitebraai-area, 'n privaat balkon met skilderagtige uitsigte en gratis veilige parkering, kan gaste 'n veilige en gemaklike verblyf ervaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Sondela Close, Mykonos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Sondela Close, Mykonos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang