- Slaapplek vir 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 22a Dikkop Street, Knysna, 6570, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Lagoona Inn bied B&B- en selfsorgverblyf en is in Knysna op die Tuinroete. Hierdie gastehuis is die ideale basis om die omliggende besienswaardighede te verken.
Verblyf word in 8 standaard kamers en kamers met 2 enkelbeddens, sowel as 2 selfsorgwoonstelle gebied. Elke gastekamer het ’n en suite-badkamer met geriewe soos ’n TV, verwarmers, verhitte handdoekreëlings en ’n skuifdeur met sonluike wat na ’n privaat balkon of die tuinfront lei.
Ontbyt word in die eetarea bedien en word deur die gasheer voorberei, wie ’n bekroonde sjef is. Ander heerlike disse en groepetes kan vooraf gereël word. Die gastehuis het ’n goed toegeruste kroeg en ’n gastesitarea met ’n TV, sowel as ’n swembad en braaigeriewe in ’n semi-tropiese tuin.
Lagoona Inn is naby die paadjie na die strandmeer, die middedrop waar daar restaurante en winkels is, die Pezula Championship-gholfbaan, Mitchell's Brewery, tennis- en muurbalbane, paadjies om te stap in die woud en visvang- en bootuitstappies.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Alison Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 22a Dikkop Street, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Lagoona Inn het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
22a Dikkop Street, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang