Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (21)
Lodges (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (17)

Resensies van Old Place

4 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Old Place van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Old Place besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Old Place.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Old Place akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Old Place Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Old Place Akkommodasie

21 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Upper Old Place, Old Place

PJ's Family Cottage is in die voorheuwels van Knysna geleë met ongelooflike uitsigte oor die wêreldbekende Knysna Koppe en die omliggende vallei. Die kothuis bied gerieflike selfsorgverblyf vir 'n gesin of 'n groe...

10% af Weeksdae!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Upper Old Place, Old Place

Footprints of Knysna bied 'n rustige, ontspanne, oop en vriendelike omgewing met hoë standaarde vir gerief en diens. Hier heers 'n "lekker-voel" atmosfeer en elke kamer het sy eie styl en stemming. Die nuwe eienaar...

10% af Winteraanbod!
VanafR500
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Upper Old Place, Old Place

B my Guest is die antwoord vir reisigers wat op soek is na bekostigbare akkommodasie sonder om gemak prys te gee. Aangesien dit gerieflik 2 km vanaf die middedorp en loopafstand na die Lagoon Walkway geleë is, is B...

20% af Winteraanbod!
VanafR600
R480
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Upper Old Place, Old Place

Knysna Herons is 'n driester-gastehuis op die pragtige Tuinroete in die Wes-Kaap geleë, met sy asemrowende natuurskoon. Dié tropiese tuin kan deur talle voëllewe besoek word, wat sommer gesien kan word wanneer ga...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Upper Old Place, Old Place

12 Heads View bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in Knysna. Die woonstel bied skouspelagtige uitsigte oor die Knysnameer van die balkon en die daktuin af. Die woonstel beskik oor 2 slaapkam...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Old Place

Feel@home bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n oopplan-eenheid met 2 slaapkamers in Knysna. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het ...

15% af Winteraanbod!
VanafR1 264
R1 074
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Upper Old Place, Old Place

Syringa Tree Cottage, geleë in 'n stil, blaarryke distrik aan die oostekant van Knysna, is die ideale vakansiebestemming vir klein gesinne of paartjies. Die unieke ligging onder 'n manjifieke Syringaboom, bied skad...

Vanaf
R1 220
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Upper Old Place, Old Place

Orange Inn is die ideale blyplek te skep vanwaar jy Knysna en die pragtige omgewing kan verken. Dit bied stylvolle verblyf met uitstekende geriewe vir die hele gesin. Geriewe in die kamer sluit 'n groot platskerm-T...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Old Place

9c Oakhurst Flat is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks 5 minute se ry vanaf Knysna se middedorp geleë is. Gaste kan uitsigte oor die strandmeer en op die Knysna Koppe geniet. Hierdie woonstel is op die...

Vanaf
R840
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Upper Old Place, Old Place

Take a Break - Selfsorg Akkommodasie is in die kusdorp Knysna op die Tuinroete geleë. Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 'n privaat eenslaapkamerwoonstel. Die slaapkamer is met 'n koningingrootte...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Welkom by die Old Place akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Knysna blad indien jy na meer Knysna akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...