Laguna Grove Holiday Rentals
- 42 gaste
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Remembrance Drive, Waterfront, Knynsa, 6571, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Laguna Grove Holiday Rentals is in Knysna, Wes-Kaap, geleë en bied kwaliteitverblyf, ideaal vir gesinne of gaste wat op soek is na 'n gemaklike verblyf, waar jy kan ontspan, herlaai en weer met die natuur kan skakel.
Die verblyf bied gemeubileerde selfsorgwoonstelle wat tussen 2 en 6 gaste kan akkommodeer. Die eenhede is toegerus met 'n TV met DStv-kanale, asook 1 GB gratis daaglikse WiFi. Elke eenheid met 3 slaapkamers het ook 'n privaat en suite-badkamer, kombuisgeriewe, eetareas, privaat braaiareas en asemrowende uitsigte oor die strandmeer.
Buite bied die eiendom 'n pragtige grasperk en rustige omgewing, ideaal om blywende herinneringe saam met geliefdes te skep.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Remembrance Drive, Waterfront, Knynsa, 6571, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Remembrance Drive, Waterfront, Knynsa, 6571, Wes-Kaap
Sien kaart- 42 gaste
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang