Laguna La Crete 27
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Selvey-weg 1, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Laguna La Crete 27 is 'n bekoorlike woonstel wat selfsorgverblyf in 'n seefront-kompleks in Uvongo bied. Die eiendom spog met 'n mooi uitsig oor die see, asook strandmeer en het maklike privaat toegang tot die hoofstrand.
Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste (4 volwassenes en 2 kinders) en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n hoekbad. Die tweede en derde slaapkamers het 'n dubbelbed en gaste deel 'n badkamer met 'n stort.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en skottelgoedwasser toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek, asook 'n TV en dit lei na 'n balkon met 'n etenstafel en ongelooflike see-uitsig.
Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en tennisbaan wat gaste kan gebruik. Daar is 2 aangewese parkeerplekke op die perseel.
Die volle, eksklusiewe DStv-pakket is beskikbaar teen R30 ekstra per dag. As gaste hul eie draagbare versender het kan hulle ook Netflix kyk.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Marius Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Selvey-weg 1, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Laguna La Crete 27 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Beacon Rocks Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Selvey-weg 1, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom