+20
Selfsorg in Beacon Rocks

Laguna La Crete 47

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.9
Monique M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Baie gerieflik, alles wat jy nodig het vir 'n sorgvrye vakansie. Lekkerste verblyf naby die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rané
Laguna La Crete 47
Hi Monique, thank you for your feedback. Hope to see you soon again.

Hendrik Marthinus M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Great location, clean, secure complex! 3rd time in this specific unit, so I knew what I was booking. Please just take note: * the front door was very difficult to lock. * the main toilet handle is faulty. * and I thought I would mention, the rooms and bedding smelled damp this time around.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Buhle B
Kort verblyf Besigheidsreis
2.8
Feb 2026

Bitter. I was required to pay a breakage deposit of R1,500, which is unusually high compared to other units I have booked within the same complex. The unit itself is old and shows clear signs of wear and rust. The rental agent is now attempting to withhold my deposit, claiming that I damaged a fridge drawer that was already rusty due to age and wear. This allegation is unfair and amounts to an attempt to unjustly retain my deposit. I have already agreed, in good faith, to a R250 cleaning fee. This fee was not clearly communicated upfront and appears to have been discreetly included in the rental agreement. For clarity, this is a hotel-style apartment, and I have never been required to clean my own mess at similar accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Rané
Laguna La Crete 47
Thank you for your feedback. We would like to respectfully clarify a few points for transparency and fairness. The refundable deposit amount is R1500.00 was clearly stipulated on the listing Before the reservation was made. As each property is independently managed, deposit terms may differ between owners. Before your arrival, we made and shared a pre-check-in video with you after the housekeeping team reported the damaged fridge shelves, so you could see the shelves were still in good condition., which shows that the fridge drawers were in good condition at the time of check-in. During the post-checkout inspection, housekeeping noted that the front sections of two drawers were broken. For this reason, the cost of the damaged drawers, along with the applicable cleaning fee, will be deducted, and the remaining deposit balance will be refunded accordingly. Please note that we are not withholding the entire deposit. Regarding the cleaning fee, the unit had dirty dishes left in the kitchen. As outlined in our rental agreement, guests must leave the kitchen clean upon departure. An additional cleaning charge (starting at R250) applies if dishes or leftover food are left behind, as this may attract pests—especially since housekeeping only cleans on the Monday following a Sunday checkout. We would also like to note that this is a self-catering unit and not a hotel. Consequently, the unit is not serviced daily, and guests are expected to clean up after themselves and treat the property with care and respect. We appreciate your understanding and thank you for choosing to stay with us

Claudette V
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Feb 2023

Rustig gekuier en lekker uitgerus. Waarde vir geld, pragtige see-uitsig en loopafstand van die strand. Definitief waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mila K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2023

Asemrowend lekker! Die huis is perfek geleë indien jy hou daarvan om na die see te luister en dit te sien. Ons het walvisse en dolfyne gesien en my seuntjie het dit vreeslik geniet! Dit was nou 'n goeie vakansie met die perfekte woonplek! Ons sal vir seker terugkeer!

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rané
Laguna La Crete 47
Hi daar, Dankie vir die mooi resensie . Ek is bly julle het dit geniet en hoop om weer gou van julle te hoor. Groete, Rane

Tanja B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Fantastiese uitsig! Die eenheid het 'n fantastiese uitsig oor die Uvongo-strand. Laguna La Crete is een van my gunstelingkomplekse met maklike toegang tot die strand. Nommer 47 was goed uitgerus met alles wat ons nodig gehad het. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lolie O
Kort verblyf
4.2
Des 2022

Baie lekker gewees. Netjies en veilig gewees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Kirten J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2021

Awesome place to stay. We had an awesome stay and will recommend it to anyone that goes on holiday to the South Coast. It's close to everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2021

Wonderlike uitsig, ruim en gerieflik ingerig. Die beddegoed kan dalk vervang word maar andersins baie skoon. Die glasblad van die koffietafel in die sitkamer met sy skerp hoeke mag dalk gevaarlik wees vir kleiner kinders.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rané
Laguna La Crete 47
Hi Michelle Damkie vir jou review, ek sal dit opneem met die einaar dat hulle die beddegoed kan vervang en kyk dat ons kyk na die skerp hoekies van die tafelom seker te maak dis veilig vir almal. groete Rane

Danie R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2019

Baie lekker naby die see en skoon geriewe. Die verblyf was iets om te onthou. Ons het almal baie lekker gekuier en nog een dag ekstra gebly. Baie gerieflike, skoon, ruim vakansieverblyf. Die enigste probleem wat daar was was die DStv. Ek het 'n Explora decoder en kon hom nie gebruik nie. Indien moontlik moet daarna gekyk word om dit só te maak as die huurder 'n ander decoder het as die standaard ene, dat dit wel kan gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rané
Laguna La Crete 47
More Danie, Die eienaar se vader is nou hier en het dit nou verander, dit kan nou al die decodeerders hanteer Ek is bly julle het dit geniet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 754

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 735
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 735
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 735
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Selvey Avenue, Uvongo, 4275, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef7b0904384c5761108f8c2d10493a822647db7b3da7a1a3b823de031538729c8d919cdcc91e3cc2c7c262682bfcdf09aa25?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R735 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 Selvey Avenue Uvongo 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.836848152722 30.392748887697

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang