Laguna La Crete 88
8 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Selvey Avenue, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Laguna La Crete 88 is 'n selfsorg-woonstel binne 'n veilige kompleks is Beacon Rocks, Uvongo. Die kompleks is naby Uvongo se swemstrand en ander besienswaardighede in die area.
Dié woonstel is op die tweede vloer en het slaapplek vir 8 gaste (maksimum 4 volwassenes) in sy 2 slaapkamers met 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die tweede en derde slaapkamer deel die tweede badkamer wat 'n stort en 'n bad het.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die sitkamer het 'n TV met 'n DStv. Ongelukkig kan Explora-dekodeerders nie gekoppel word nie.
Die sitkamer lei na 'n balkon met 'n gasbraai. Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, klubhuis, tennisbaan en veilige onderdakparkeerplek vir voertuie.
Die kompleks is ook 6 km vanaf die Hibiscus Mall, Margate se strand, Shelly Centre, restaurante en 'n motorrit vanaf ander geriewe in dié deel van die Suidkus.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 415
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Selvey Avenue, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Laguna La Crete 88 het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Selvey Avenue, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang