Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R400.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg met linne, bad- en strandhanddoeke wat voorsien word.
Huisreëls
- Troeteldiere is welkom indien daar vooraf gereël is, maar geen honde word toegelaat nie.
- Gaste moet asb. hul eie DStv-dekodeerder, -slimkaart, -kabels en afstandbeheerder bring.
- Rook is binne verbode.
- Geen harde musiek, partytjies of funksies word toegelaat nie. Respekteer asb. die bure. Daar sal boetes gehef word indien enige klagtes ingedien word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Shelly Beach Road, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang