Selfsorg in Kalahari

Lake Grappa Guest Farm

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Tharina L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Perfek. Dit was die beste medisyne wat ons kon kry na 'n lang pad van ry! Kids kon lekker speel en swem en genoeg bene strek vir die kort tydjie wat ons daar was. Hulle kon nie genoeg kry nie. Gasvryheid was van die boonste gehalte en alles was perfek! Defnitief 'n plek wat ek sal aanbeveel en weer sal wil bespreek as ons daardie kant verbygaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laurel K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Rustige verblyf. Het heerlik gebly, was rustig, skoon en baie netjies. Moderne afwerking en baie goeie diens gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tina G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Beslis die beste. Baie lekker gebly en gekuier. Sal enige tyd weer daar oor bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Awesome. Heerlik en vriendelike diens. Lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lake Grappa
Lake Grappa Guest Farm
Dankie & ons hoop om julle binnekort weer te ontvang. Groete Laka Grappa span

Nelma J
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Fantasties, sal beslis aanbeveel. Fantasties! Melk in die yskas en vars gebakte beskuit. Die restaurant was 'n bonus met heerlike kos. Gerieflik naby Augrabies, sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lake Grappa
Lake Grappa Guest Farm
Ons is bly dat julle dit geniet het en ons hoop om julle binnekort weer te ontvang. Groete, Laka Grappa span

Anthony V
1 nag
5.0
Sep 2025

Pleasant, safe and convenient camping. I camped twice at Lake Grappa as a halfway stop for my trip to Namaqua National Park. Lovely green grass to camp on, next to the lake, with spotless private ablutions allocated in a common block. A great place to stop over or just to unwind for a couple of days. Restaurant and bar on site, which I didn't use but everyone else there seemed to be enjoying it. Staff went out of their way to assist me, especially on a late arrival for my return trip. Well worth a visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lake Grappa
Lake Grappa Guest Farm
Thank you, Anthony. We are glad that you enjoyed your stay and we hope to see you soon. Regards, the Lake Grappa team

Charmaine M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie netjies en heerlike restaurant. Heerlike rustige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lake Grappa
Lake Grappa Guest Farm
Baie dankie & ons hoop om julle gou weer te sien. Groete Surina

Rika D
1 nag
5.0
Mrt 2025

Fantasties! Die verblyf was 5 ster! Absoluut waarde vir geld! Melk in die yskas en heerlike beskuit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dorothea B
Kort verblyf
4.8
Des 2025

Kuier was baie aangenaam. Geen ander plekke gebly nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil M
1 nag
4.8
Okt 2025

Professional staff and a great breakfast. Great stopover on the way to Pofadder for a 4x4 tour.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lake Grappa
Lake Grappa Guest Farm
Thank you, Neil. We are glad that you enjoyed your stay and we hope to see you soon. Regards, the Lake Grappa team.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lake Grappa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 425
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 425
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 425
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Vroeë Son, Kakamas, 8870, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 257 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2d2a97fe39aa316a94ef8423c26f63d830cd0c71e163af6dac39dda1df2bc49801196f4a601b8e9a5b2ed4c5998b43c553c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R425 per nag, vir 2 mense 73 5 1 5 Vroeë Son Kakamas 8870 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.713605275585 20.470052406364
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang