+55
Selfsorg in Kalahari

Lake Grappa Guest Farm

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Russel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Rustig, pragtig. Dit is n wonderlike oord.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin D
1 nag
5.0
Apr 2026

Gemaklik, skoon, mooi uitsig oor die dam. Lekker groot vertrek met alles wat nodig is en heerlike lugversorging vir die warm dae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clinton G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2026

Ws vir wetk kon nie regtig kuier nie. Baie beslis en dankie dat julle ons kon opgradeer het na kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Steeds lekkerste visvang en pizzas in die NK, met die beste diens altyd! Soos altyd baie lekker gebly. Daar was 'n probleem met die verkoeling die 1ste aand en omdat dit Paasnaweek was, kom hulle nie enige kontrakteur uitkry om die probleem te herstel nie. Maar tussen Siegfried en Eunese het hulle laat aand berge versit om ons te help. Binne minute het hulle 'n portable verkoelingseenheid gebring, geinstalleer in ons kamer en ons was baie tevrede. Die volgende oggend aangebied om ons na 'n ander kamer te skuif!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Lekkerste naweek wegbreek skaars 1 uur van die huis af. Elke keer as ons daar tuisgaan, is dit 'n lekkerder ervaring as die vorige keer. En hulle pizza bou special oor die naweek, is altyd die hoogtepunt van die naweek. Sal weer en weer teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tharina L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Perfek. Dit was die beste medisyne wat ons kon kry na 'n lang pad van ry! Kids kon lekker speel en swem en genoeg bene strek vir die kort tydjie wat ons daar was. Hulle kon nie genoeg kry nie. Gasvryheid was van die boonste gehalte en alles was perfek! Defnitief 'n plek wat ek sal aanbeveel en weer sal wil bespreek as ons daardie kant verbygaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lake Grappa
Lake Grappa Guest Farm
Dankie & ons hoop om julle binnekort weer te ontvang. Groete Laka Grappa span

Laurel K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Rustige verblyf. Het heerlik gebly, was rustig, skoon en baie netjies. Moderne afwerking en baie goeie diens gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tina G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Beslis die beste. Baie lekker gebly en gekuier. Sal enige tyd weer daar oor bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2026

Unexpectedly perfect. Awesome views and vibe, perfect romantic getaway close to Augrabies Falls.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.0
Apr 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lake Grappa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 590
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 590
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 590
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Vroeë Son, Kakamas, 8870, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 52 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2d2a97fe39aa316a94ef8423c26f63d830cd0c71e163af6dac39dda1df2bc49801196f4a601b8e9a5b2ed4c5998b43c553c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag, vir 2 mense 82 5 1 5 Vroeë Son Kakamas 8870 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.713605275585 20.470052406364
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang