+54
Hotel in Sedgefield

Lake Pleasant Hotel

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Henry Y
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Gasvry ontvang, goed toegerus. Was heerlik en verfrissend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Fantasties! So lekker gebly! Die diens en vriendelikheid van die personeel is uitstaande. Baie dankie vir al julle ekstra moeite!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stewart H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

A pleasant experience. We had an overall wonderful stay, which met our expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Sal definitief weer daar gaan bly. Netjiese plekkie, stil, rustig en veilig - dit is ideaal vir 'n nag se oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chante H
1 nag
5.0
Jan 2026

Stil. Onder die radar. Elegant. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelise K
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2026

Een aand oorgebly en die sauna en gym fasiliteite geniet - alles was netjies! Baie lekker gebly. Vriendelike personeel en mooi ligging.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leana L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Pleasant stay. Very enjoyable. Friendly and helpful staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gary R
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2026

Good for a one night stayover. Average, no air conditioning, gym closed for renovations. TV channels limited. Place looks tired.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susanne S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2026

Goed geleë, basiese netjiese kamer wat goed is vir 1 of 2 oorslaap aande. Aanvanklike aanbieding van uitsig en perseel is misleidend. Kamers en diens is baie goed. Lugversorging in standaard kamers sou verwag word; huidiglik is daar 'n klein waaier met geraas. Werkers is baie bedrywig met geraas voor kamers. Restaurant - ontbytaanbieding het baie plek vir verbetering. Hekwaginstellings is uiters frustrerend - as mens ingeboek is vir 6 dae met 'n hek 'remote', hoekom vereis die sisteem steeds die voortbring van ID met elke inry geleentheid? Goeie ondervindingsles.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wayne/Lientjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Groenvlei Road, Section 30, Lake Pleasant Living, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcae88f14e6724a5cf5a65b0d0f59267ffb3ed8112f98721283aa87c3337e6d283bbb12bec252bc8910ba139d0c29c6123d3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 Groenvlei Road Section 30, Lake Pleasant Living 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.027063612701 22.837067986252
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang