Lake Pleasant Hotel

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wayne P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Good accommodation option. Good accommodation and value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bregé Chanté B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

This accommodation makes you feel like royalty. We were greeted by very friendly staff who helped us move our bags to our room. The bed was so comfortable and the room was spotlessly clean. The ladies in the restaurant were very kind and very friendly. The chef at this restaurant deserves his recognition because wow, the food was mouth-watering! The lakeside view is beautiful. Thank you for your great hospitality. The lady that welcomed us is an absolute gem and an asset to your establishment. My husband says the hospitality made him feel like royalty.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Heerlik gebly en uitstekende gasvrou, dankie Lientjie! Dit is 'n pragtige weggesteekte juweel. Ons het heerlik gebly en geëet. Sal beslis weer gaan oorslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ons sal definitief weer van Lake Pleasant Hotel gebruik wil maak. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melinda P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Prefek gemaklik pragtig. Baie lekker geslaap, alles was baie lekker. Sal weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Absolutely worth the visit. We will be back and Lake Pleasant is highly recommended. Beautiful location. Awesome host. Wayne is very attentive and most helpful. Clean, well maintained, friendly staff, lovely well-priced breakfast and the view is to die for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Kan restaurant aanbeveel. Heerlike kos wat bedien is en bekostigbaar. Gasvry uit boonste rakke. Sou graag 'n bank in eenheid wou hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lyn B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Very pleasant indeed. Great value for money. Peaceful and pleasant. Efficient, friendly staff. Very clean room. Will certainly visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Fantasties! Dit was 'n voorreg om by Lake Pleasant Hotel tuis te gaan. Ons het die naweek terdeë geniet. Die ligging is asemrowend, die personeel vriendelik, die kos uitstekend, die kamers netjies en alles wat moes werk, het gewerk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elane V
1 nag
5.0
Apr 2025

Besonderse uitsig. Gasheer baie vriendelik en behulpsaam. My ouers het dit baie geniet. Die dam uitsig was vir hulle besonders gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wayne/Lientjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenvlei Road, Section 30, Lake Pleasant Living, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcae88f14e6724a5cf5a65b0d0f59267ffb3ed8112f98721283aa87c3337e6d283bbb12bec252bc8910ba139d0c29c6123d3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 Groenvlei Road Section 30, Lake Pleasant Living 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.027063612701 22.837067986252
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang