+31
Selfsorg in Villiersdorp

Lakeview Cottage: Rural Retreat

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Goed

Netheid
3.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.0
Veiligheid
4.5
Talana D
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Regtig baie lekker. Ongelooflik lekker verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda S
Kort verblyf Saam met vriende
2.6
Apr 2026

Bietjie teleurstellend. Die omgewing is baie mooi en rustig. Net die volgende: Daar was slegs 1 koningingrootte bed en nie 4 nie; nie 4 badkamers nie, wel 3, 1 word deur 2 kamers gedeel. Daar is nie 'n skottelgoedwasser nie. Die aanwysings is baie swak, dit sal help as dit uitgewys word dat die naam eintlik "Cranefields Cottages" is. 'n Braai "casserole" sal aanbeveel word vir die woning. Geen handseep. En bietjie baie spinnerakke.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Jani Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 11)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 11)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 11)
Bespreek

Cranefields Waterfront Estate, Overberg District, 7160, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf4f207de776a7c7e67ada1d5e174bacdd1f6831ad74cc4ea70f392b3024276eeca9d7cd5db07f7a0fed4205032e6b89c10e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 11) 2 5 1 4 Cranefields Waterfront Estate Overberg District 7160 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -34.041028097034 19.239020370886
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang